Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaalvoet Apartments

"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Ideale bestemming as jy van rustigheid hou en net die see en asemrowende sonsondergange wil beleef."

Struisbaai, Wes-Kaap

Plottie

"Bitter mooi en rustige plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sea-renity

"Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Rooiberg Lodge

"Ongerepte omgewing."

Rexford, Wes-Kaap

Amber Guest Lodge

"Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing."

Worcester, Wes-Kaap

Geluk on Vergenoegd Farm

"We love Worcester and its people!"

Strand, Wes-Kaap

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Baie lekker dorp."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Friendly people and beautiful surroundings."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Die dorp self bied niks vir toeriste nie, maar die see en sy rotse is fantasties."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Skoon en goed versorgde omgewing."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie besienswaardighede en ook ou geboue."

Strand, Wes-Kaap

Beach Studio

"Dis is en sal altyd 'n lekker plek wees om te bly en vakansie te hou."

De Kelders, Wes-Kaap

Stanford's Cove Villa

"Baie nice area met ongelooflike vriendelike mense."

Heatherlands, Wes-Kaap

Edennook

"Absoluut hemelse area in George."

Prince Albert Road, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Ek is mal oor Prins Albert en sal weer en weer daarheen gaan."

Montagu, Wes-Kaap

@ Echeveria

"Pragtige dorp met soveel karakter!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Baie lekker plek met baie om te doen en te sien."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"Die omgewing is so mooi en daar is baie omgewings-juwele om te ontdek."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Seeperdjie @ Lieflappie

"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."

Struisbaai, Wes-Kaap

Whale Watchers

"Baie rustig klein dorpie. Vriendelike mense."

Seepunt, Wes-Kaap

Sweetest Apartments

"Strate maak mens bietjie deurmekaar, maar baie sentraal!"

Blad
Blad 830 - Wys 24871 tot 24900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang