Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"Ideale bestemming as jy van rustigheid hou en net die see en asemrowende sonsondergange wil beleef."
"Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!"
"Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing."
"Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand."
Prince Albert Road, Western Cape
Wolvekraal Guest Farm"Ek is mal oor Prins Albert en sal weer en weer daarheen gaan."
"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."