Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Ceres itself is rather quiet and a peaceful getaway from city life. The surrounding landscape and wine farms are beautiful."
"Pragtige omgewing. Baie besienswaardighede. Die staproete by Murludi word hoog aanbeveel."
"Dit is 'n pragtige plek. Jy vind rus vir jou siel in hierdie pragtig klein dorpie met asemrowende uitsigte."
"Die middedorp met die straatrestaurantjies is lekker kuier. Franschhoek is ook naby en Gordansbaai en Strand naby."
"'n Juweel wat weggesteek is waar jy dit die minste verwag! Dis die mooiste plek!"
"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."
"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."
"Heerlike wynplase, olywe en dorpie om te verken. Kan Meerhof se restaurant sterk aanbeveel. Ongelooflik lekker kos en waarde vir geld."
"Duikersdrift se restaurant en winkel is lieflik (ook die parkrun-venue) en Kole & Deeg is 'n moet vir lekker koffie en roosterkoeke."
"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."