Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1781 resensies.

Hermanus

Hermanus Champagne Accommodation

"Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek."

Voëlklip, Hermanus

Villa Blu

"Beste area in Hermanus - stil, veilig en mooi uitsigte op see en berg."

Hermanus

Baleia de Hermanus

"Hermanus is 'n pragtige dorpie langs die kus wat dit uniek maak met pragtige restaurante langs die see. Wat baie uitgestaan het is die liefde wat die mense vir hulle honde daar het. Pet-friendly little town. Love it!"

Hermanus

NO 17 Main Road Hermanus

"Heerlike warm plek. Met baie attraksies en aktiwiteite om te doen."

Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Hermanus het my hart gesteel, so baie om te doen en te sien. "

Hermanus

Afri Spaans

"Klomp mooi dinge om te sien en doen. "

Hermanus

Lagoon's Edge

"Die kombinasie van see, walvisse, mooi berge, vriendelike mense, hotelle en restaurante maak Hermanus top van die lys vir vakansie en sommer permanent bly."

Hermanus

Hermanus Beach Club 65

"Hermanus is 'n pragtige, rustige en kalmerende omgewing. Sal definitief weer gaan."

Hermanus

Flat On Old Main Road

"Heerlike vakansiedorp met al die fasiliteite om lekker te rus."

Hermanus

Beachfront House - Hermanus Whale View

"Hermanus is 'n pragtige klein dorpie met heerlike wynroetes naby. Ons het dit regtig baie geniet!"

Hermanus

Flat On Old Main Road

"Die alles-in-een stukkie hemel teen die kus net 90 min se ry vanaf Kaapstad!"

Hermanus

Cyara Cottage

"Altyd 'n pragtige plek. Berg en see. "

Hermanus

Oude Schuur Boutique Accommodation

"Lekker naby alles. Baie te sien en te doen."

Hermanus

Ocean Bliss

"Pragtige dorp met alles wat mens benodig. Pragtige strande, berge en gholfbaan. "

Hermanus

Steenbok House

"Was beïndruk hoe skoon en mooi Hermanus is."

Hermanus

Hermanus Beach Club 65

"Sal altyd my eerste keuse wees vir wegbreek. I just love the place and his people."

Hermanus

49 Whalerock

"My gunsteling plek in die wêreld!"

Hermanus

Mile's End

"Baie mooi dorp met mooi natuur en te veel om te doen en te verken. Hier sal jy elke minuut van die dag iets anders kan doen. Gaan besoek Hermanus en vind uit ─ 'n fees sal jy vind, winter óf somer."

Hermanus

Beach Cottage 2

"Baie mooi vakansieoord."

Hermanus

199 Hermanus Beach Club

"Lots of little gems close by so take the time to go and explore. Grotto Beach so beautiful and definitely worth a visit."

Hermanus

Charming Fisante House

"Hermanus in October was stunning with all the natural wild flowers in bloom a truly amazing sight. This year the whales were shy, we only spotted a few. Lots to do and see."

Hermanus

Windsor Self-Catering Apartments

"Ons het die kus wandelpad gestap. Die wandelpad is so goed versorg en daar is baie wagte wat die wandelpad patrolleer. Fantastiese natuurskoon. My enigste kritiek is dat daar nie by Proteastraat 'n bord is wat aandui waar die wandelpad weer hervat by Sim-straat nie."

Hermanus

Harbour House Hotel

"Mal oor Hermanus."

Hermanus

Afri Spaans

"Daar is baie om te doen vir toeriste."

Hermanus

Coral Tree Cottage

"Beautiful walking trails. Lots of eateries with good fine wine and well priced meals. "

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is beautiful, you can walk in the town till around 10 pm without any fear of being mugged or anything like that."

Hermanus

Your Home in Hermanus

"Dis een van die mees perfekte plekke vir enige gesin en selfs vriende om te kuier. Sal beslis weer gaan."

Hermanus

Chesham House

"A very picturesque town with character. Variety of scenic places to visit and great for whale watching in season. Wonderful views of coastline. Plenty of good restaurants to chose from."

Hermanus

Fudge Guest Cottage

"Hermanus se Hemel en Aarde Vallei is vol asemrowende plase en wynroetes soos Bartho se WijnSkool. Daar is talle dinge om te doen. "

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem