Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
"Calitzdorp is 'n klein dorpie en 'n goeie keuse as jy 'n Klein-Karoo-dorpervaring wil hê."
"Ons doen elke jaar die R62 in die winter – dis die beste road trip in SA."
"Baie van die inligtingsbrosjures is outdated, en plekke bestaan nie meer, of nuwe plekke word glad nie gelys nie."
"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
"Not as much to do, but friendly and warming town with beautiful mountain views."
"Quaint little town. Really pleased that the pass from Ashton to Montague is FINALLY complete. It is stunning."
"Heel billike plek om vir 'n aand oor te bly, en die eetopsies in die dorp het baie bekostigbare pryse."