Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3738 resensies.

McGregor, Kaapse Wynlande

Orchard Cottage

"Pragtig! Temenos die hoogtepunt! Ps 23 - Na waters waar rus is en groen weivelde word hier waar!"

Rawsonville, Kaapse Wynlande

La Bri Guest House

"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."

Wellington, Kaapse Wynlande

Rooiheuwel Cottage

"Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Mooi Bly

"A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!"

Robertson, Kaapse Wynlande

Ballinderry, The Robertson Guest House

"Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker. "

Onderpapegaaiberg, Kaapse Wynlande

Stellenbosch Cottage

"Die plek is baie netjies en beskik oor alle geriewe."

Montagu, Kaapse Wynlande

Anchorage Inn Guesthouse

"Montuga is a charming little town. "

Robertson, Kaapse Wynlande

Randrivier Guesthouse

"Goeie toerisme dorp. Ons het die wynplase baie geniet."

Ceres, Kaapse Wynlande

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Pragtig in die winter en somer :)"

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Ek self is gebore en getoë in Worcester. Ken die dorp en sy mense. Baie lekker om daar te kuier en besienswaardighede te besoek. "

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Slanghoek Mountain Resort

"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Slanghoek Mountain Resort

"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Het die sop en soetes fees baie geniet."

Montagu, Kaapse Wynlande

The Vineyard Country House

"Ons gunstelling op roete 62."

Paarl, Kaapse Wynlande

Nine Oaks Self-catering Accommodation

"Pragtige dorpie en dit het alles wat nodig is. "

Paarl, Kaapse Wynlande

DOT J J B & B

"Altyd lekker om in Paarl te wees!"

Montagu, Kaapse Wynlande

Badensfontein

"Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!"

Montagu, Kaapse Wynlande

Anchorage Inn Guesthouse

"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."

Robertson, Kaapse Wynlande

Randrivier Guesthouse

"An amazing place to visit for a holiday."

Worcester, Kaapse Wynlande

Tolbos Backpackers

"Worcester is great for tourism. We went to "Kleinplasie" and totally enjoyed the museum. We were amazed to see all the industrial activity which had taken place on that farm so many years ago. We were totally blown away. Very informative and we would like to go back to gain more information on the history of Worcester. The restaurant was uitstekend!"

Paarl, Kaapse Wynlande

De Leeuwenhof Estate

"Mooi omgewing, dorp nie baie netjies nie. Bekostigbare, goeie eetplekke in dorp skaars."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Shades of Provence

"Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Church Hills Boutique Guest House

"Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land."

Brandwacht, Kaapse Wynlande

Feel @ Home

"Pragtige woonbuurt waar mens veilig voel. "

Worcester, Kaapse Wynlande

PALM LA VIE

"Sal langer wil bly volgende keer."

Worcester, Kaapse Wynlande

Suné's Self Catering

"Was net in mall, sal volgende keer verder Worcester verken."

Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Roosenwijn Guest House

"A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history."

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang