Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Great place feels like you're in an international hub. Older buildings needs some fixing up the mountain as it looks runned down. Other than that, Cape Town looks like Manhattan. "
"We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime."
"Die strand is lieflik en as die weer dit toelaat, kan mens heerlik lang ente gaan stap. Dis nie te ver van Somerset Mall nie en parkering daar is voldoende. Die mall bied 'n verskeidenheid winkels en restaurante asook onderdakparkering."
"It is a lovely, quiet little suburb and lovely to take a stroll at night, after a long day at work, or travelling around the City."
"Mooi rustige omgewing met alle nodige reisbehoeftes en uiteet-plekke in die dorp . Goed geleë vir mooi dagtoere."
"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
"Aangesien albei ons kinders in Milnerton woonagtig is, was Edgemead vir ons goed geleë. Dis 'n rustige woonbuurt en ons is op geen stadium verontrief deur geraas nie. "
"Strand se ligging is baie lekker om rond te ry, maklik Kaap toe en maklik Hermanus se kant toe. "