Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Kaapstad is 'n baie mooi stad, maar alles is net te ver van mekaar af en het min parkering. Sal ook nie aanbeveel om daar te bly of werk nie."
"Lekker stil area met baie om te doen sonder om in jou voertuig te klim om dit te doen."
"Fantastic place to go. Good roads, clean pavements, no feeling of unease when you walk around in Sea Point. A real police presence. A fantastic holiday destination."
"Kaapstad is pragtig met baie besienswaardighede, maar die ontspanne atmosfeer van die Vishoek/ Kalkbaai omgewing ontbreek. Kaapstad is meer bedrywig en dalk gerig op die jonger groep."
"Lots of beautiful mountains and a huge coast that could be explored. Friendly people!"
"Dis nog altyd ons gunstelingbestemming gewees omdat daar altyd 'n versteekte skat iewers is om te ontdek en die V&A Waterfront een van ons gunstelingplekke is om na toe te gaan vir 'n ete of aand van ontspanning!"
"Kaapstad is die begin van Suid-Afrika se geskiedenis, met die Kasteel, Constantia, Robben Eiland om net 'n paar te noem. Voeg daarby die ongelooflike natuur met Tafelberg, Kirstenbosch, die voëlpark en strande en dis genoeg om almal te akkomodeer."
"Beplan maar roetes vooraf, want die Kaap is mooi en het baie plekke om te sien."