Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Die dorpie is goed geleë vir 'n pitstop op pad na die Kaap. En Beaufort-Wes het alles wat mens nodig het vir daardie oornag stop."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Not really that much to do in Britstown."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Die lekkerste restaurante om te besoek en omgewing is net so heerlik rustig!"

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Baie netjies vir kleindorpie. Dalk net te veel B&B wat 'n lewe probeer maak."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Altyd spoedkameras in die area. Bly maar by die spoedgrens!"

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Ons het net oorgeslaap, so kan nie regtig kommentaar lewer oor die fasiliteite by die oord nie. Het ook nie baie tyd daar spandeer om die omgewing te verken nie."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Indien jy baie ver moet reis (ek was op pad Lady Grey toe), is Colesberg 'n goeie afstand om te oornag. Daar is heelwat eetplekkies asook 24 uur kitskos restaurante o.a. 'n KFC deurry."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Die plaaslike owereheid moet kyk na die infrastruktuur, want Carnavon het baie om aan 'n besoeker te bied. Veral die Blikkies Bar & Grill was 'n groot aantrekkingskrag. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam is iets om te ervaar na die droogte noudat hy weer vol is en oorloop."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Die dam is pragtig! "

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Good stop over between Johannesburg and Cape Town. Quiet town but locals are friendly and courteous. "

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Trotse, skoon, netjies en interessante karoodorpie. Ons het teen die koppie om uit te klim en na die mooiste sonondergange te kyk. Baie lekker geëet by Manna restaurant. "

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Baie skoon netjiese dorpie in 'n pragtige boerdery ongewing op die Oranje se walle."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Good safe stopover to or from Cape Town."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Interesante dorpie met oulike winkels en restaurante."

Prins Albert, Karoo

81 on Church

"Pragtige dorpie in die hart van die Karoo. "

Prins Albert, Karoo

Prince Albert Country Stay

"Ons sal graag mense aanmoedig om die dorpie te besoek."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Pragtige dorpie wat verbasend minder deurloop onder die algemene verval van ons land as meeste ander dorpies."

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Baie oulike plek met heelike eetplekkies en baie mooi oudhede. "

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Baie om te doen en ervaar. "

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"In die Karoo. Lieflike kalmte in die omgewing. Mens kan regtig jou hart daar verloor."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Ken nie eintlik die area nie, dit was ons halfpad stop van Kaapstad na Johannesburg."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Lieflike dorpie met aangename mense en 'n groot hoop wonderlike dinge om te sien."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"So kosbare plekkie, maar sommige strate is baie vuil."

Colesberg, Karoo

Mooifontein Farm

"Wonderlike plekkie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Goed geleë om o.a. van die wyn - olyf en vye plase te besoek."

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"Die blyplek strook nie met die dorp nie."

Blad
Blad 295 - Wys 8821 tot 8850
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang