Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Eerste keer wat ek Oudtshoorn besoek en was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Langenhoven B&B

"Baie interessante dorp."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Welgeluk Cottages

"Ek was baie lanklaas op Oudtshoorn en het eintlik vergeet wat 'n fantastiese bestemming dit is. Daar is so baie om te doen! Ons kon beslis langer gebly het en dink reeds aan wanneer ons weer die kinders soontoe kan neem."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Great laid back town. Very friendly locals and great attractions in the town."

Montagu, Klein-Karoo

The Vineyard Country House

"Pragtige dorpie. Kon nie glo hoe mooi die ou huisies in stand gehou word. Skoon en veilig om te stap in die aande. Omring deur berge en mooiste natuur. Lekkerste skaaptjops by Misty Tin!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Lekker om daar te kom buite seisoen tyd."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oppi Dam

"Ek sal enige een aanraai om Oudtshoorn te besoek. Daar is so baie om te sien en doen. Dis 'n pragtige plek! "

Montagu, Klein-Karoo

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Pragtige dorp met baie karakter en vriendelike mense!"

Montagu, Klein-Karoo

Mountain View @ The Little Gem

"Montagu se Suid-Afrikaanse Polisie diens is puik. 100 sterre vir hulle."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge

"Baie mooi en rustig, die moeite werd om te stop."

Montagu, Klein-Karoo

Badensfontein

"Wonderlike, vriendelike dorpie."

Klein-Karoo

Shanzeley Guest House

"Ons het dit baie geniet en is van plan om vir seker weer te kom."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Olivanti Country Manor

"Soveel dinge om te doen...het dit baie geniet."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Berluda Farmhouse and Cottages

"Lovely farm area, but have all the amenities needed and close by."

Klein-Karoo

The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure

"Lieflike omgewing met vriendelike mense wat baie bied aan reisigers en natuurliefhebbers. "

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Ronda-View

"Try Kokkemans restaurant, very tasty good food."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Soveel om te doen en sien. Hoogtepunte was die grotte, Rust en Vrede waterval en Cango volstruisplaas. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Not that much too see but the R62 is a great road with magnificent views! "

Montagu, Klein-Karoo

Bon Accord Farm Cottages

"Mooi dorp baie pm te doen. Grondpaaie in die omgewing is baie pret met die motorfietse."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Springs

"When you need some relaxation, this is the place to be!"

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Lieflike dorp met veel wat aangaan, omring deur skouspelagtige natuurskoon."

Montagu, Klein-Karoo

Abigail's Garden Cottage

"In en om Montagu is veel te zien. Ideaal voor een tweedaags verblijf."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof Country Lodge

"Baie om te doen. Skoon en netjies. "

Montagu, Klein-Karoo

Mountain View @ The Little Gem

"Seker een van my gunsteling klein dorpies in die Wes-Kaap."

Montagu, Klein-Karoo

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Perfekte toeriste bestemming."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met die mooiste geboue en skoon strate."

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Klein, rustige, plattelandse dorpie met geen groot winkelsentrums nie. Die nodigste goedere is wel beskikbaar. Verskeie besienswaardighede kan in die omgewing besoek word."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang