Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Costa Sarda (10)
Knysna SSB (56)
Old Place (19)
Paradys (42)
Thesen Islands (73)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (367)
B&Bs (30)
Lodges (12)
Hotelle (9)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (272)

Resensies van Knysna

4.6 / 5  
volgens 498 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 498 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna

Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse villa is geleë op Leisure Isle, teen die water en het 'n lieflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Die...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

10 Seahorse Court is 'n moderne, eenvoudig ingerigte selfsorg-woonstel in die veilige Seahorse Court-kompleks in die hartjie van Knysna op die Tuinroete. Dié woonstelkompleks is 2 blokke vanaf die Knysna Waterfront...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Oord in Knysna

Brenton on Sea Chalets is net 160 m vanaf Brenton-strand in die bekoorlike kusdorpie Brenton-on-Sea. Dié kusdorpie bied 'n dorpie-atmosfeer en is 15,3 km vanaf Knysna. Gaste kan lekker ontspan en herlaai in dié ho...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna

Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View Guest Apartments is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys, Knysna

Paradise Found is die tuiste van Johan en Dirkie Labuschagne en is in die Paradys-woonbuurt in Knysna, aan die einde van 'n doodloopstraat geleë. Met sy beeldskone uitsig oor die Knysna-strandmeer, en net 2 kilomet...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van Knysna. Dis na aan die manjifieke Knysna-strandmeer, een van die juwele van die Wes-Kaap se beeldskone Tuinroete, geleë. Ons bied verblyf in 8 gastekamers, met bal...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys, Knysna

13 on Westhill is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n woonperseel in Knysna waar die eienaars ook bly. Die eiendom is in die Westhill-buurt, 1 km van die dorp en 1,5 km van Knysna se waterfront met sy verskeidenhei...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Edgewater Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n tuintjie wat op die waterrand geleë is. Edgewater Studio is op die Theseneiland in Knysna geleë, binne stapafstand vana...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna Heights, Knysna

Overmeer bied 'n luukse ervaring aan die oordeelkundige reisiger. Die mees asemrowende uitsigte oor die Tuinroete kan van basies enige plek op dié unieke perseel geniet word, en elke 4-ster-kamer is ingerig met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za