Resensies van Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 903 resensies.
. - 23rd February 2015
staying in Langebaan
Isolated town - you need to want surfing or do other water sports to truly enjoy it. The golf course looks good though.
. - 17th February 2015
staying in Langebaan
Daar is so baie dinge om te doen in die omgewing - sou graag langer wou bly.
. - 15th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is 'n fantastiese vakansiebestemming met top eetplekke en lieflike strande langs die meer.
. - 12th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is baie lekker vir enige iemand, gesinne met klein kinders of groter kinders of geen kinders. Swem in die strandmeer is ook baie lekker want dit is vlak en daar is geen golwe en min strome. Ons het middagete gehad by die hawe in Langebaan wat ook baie lekker was, van die beste Hake en Chips wat ek nog gehad het. En beste van als dit is maar net 2 ure se ry van my huis af!
. - 6th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is a great, a stunning place you can visit at any time of the year!
. - 26th January 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Uitstekend!
. - 21st January 2015
staying in Langebaan
Langebaan sal altyd iets vir almal hê!
. - 21st January 2015
staying in Langebaan
Excellent holiday destination
. - 8th January 2015
staying in Langebaan
Uitstekende ligging as verkenningsbasis van die Weskus.
. - 5th January 2015
staying in Langebaan
Heerlik is die woord wat alles vir ons beskryf!
. - 5th December 2014
staying in Langebaan
Langebaan is beautiful, quiet and just what we needed.
. - 5th December 2014
staying in Langebaan
Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie.
. - 4th December 2014
staying in Langebaan
Baie lekker plek.
. - 4th December 2014
staying in Langebaan
Great place.
. - 27th November 2014
staying in Langebaan
Lovely place!
. - 20th November 2014
staying in Langebaan
Mal oor Langebaan!
. - 23rd October 2014
staying in Langebaan
Sal weer Langebaan besoek.
. - 13th October 2014
staying in Langebaan
Sal dit definitief aanbeveel as 'n toeriste-bestemming.
. - 25th September 2014
staying in Langebaan
Gerieflik geleë naby vele plekke van belang en alles tussenin.
. - 16th September 2014
staying in Langebaan
Skoon dorp met alles wat jy benodig vir 'n prettige vakansie.
. - 12th September 2014
staying in Langebaan
Langebaan en omgewing asook die Natuurreservaat is ongelooflik mooi!
. - 8th September 2014
staying in Langebaan
The Langebaan area is stunning.
. - 21st August 2014
staying in Calypso Beach, Langebaan
Calypso Beach is pragtig, bewaar en koester dit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]