Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1901 resensies.

Marlothpark

Zebra Cottage

"Paaie is slegter as wat ek verwag het vir mense wat laer karre het. Miskien moet hulle 'n waarskuwing opsit."

Marlothpark

Kruger River Holiday Home

"Baie oulike bestemming. Sal beslis teruggaan Marlothpark toe."

Marlothpark

Njala Lodge

"Ek hou van die winkelsentrum wat naby die die huis geleë is. Jy het alles wat jy nodig het."

Marlothpark

Nyeleti Villa

"African dream."

Marlothpark

Hieso Marloth Park

"Was very busy due to the long weekend. Enjoyed it much more previously when it wasn't so crowded."

Marlothpark

Huis Maroela

"Hulle kan dalk werk aan hulle sekuriteit by die hekke, om meer paraat en konsekwent te wees. Die sekuriteit in hul bakkie moet asseblief aangespreek word oor hulle in die aande so jaag op die paaie en nie eintlik bedagsaam is met toeriste of diere op die paaie nie."

Marlothpark

Mongu

"My gunsteling-bosvakansie."

Marlothpark

Walking Tall Private Bush Retreat

"Die omgewing en kuier was lekker."

Marlothpark

Paradise 3844

"Unfriendly residents although visitors brings some value to the place."

Marlothpark

Maphupho Yemali

"I would like to suggest that Nkomazi Municipality be informed that attention must be paid to the state of some of the roads. We were fortunate in owning a 4X4, but not everyone does. It is the municipality's duty as they receive rates and taxes."

Marlothpark

Visarend's Roep

"Alles wat jy nodig het is daar en baie lekker restaurante om van te kies."

Marlothpark

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

"Uitstekende bos-ervaring met baie diere."

Marlothpark

Ngululu

"Mal oor Marloth, maar brei nou te veel uit met moderne huise wat nie meer by bosgevoel inpas nie."

Marlothpark

The Wild Bunch Safari House

"Vullisberging en -verwydering is 'n probleem en grondpaaie word nie instandgehou nie. Diere is amazing en ongelooflik mak."

Marlothpark

Hyenas Call

"Baie goed geleë. Huisies is verspreid en letterlik in die bos wat goed is vir privaatheid, maar kan ook gevoel van afsondering en onveiligheid skep."

Marlothpark

Kierieklapper River House

"In Marlothpark kry jy alles wat jy nodig het en die rustigheid van die bos is altyd 'n bonus!"

Marlothpark

Weltevrede Lodge

"Baie rustiger en beslis meer waarde vir geld as om in die wildtuin te bly."

Marlothpark

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Marlothpark is ongelooflik besonders. Dit verleen 'n unieke bosveldervaring, maar met moderne geriewe beskikbaar reg in die park."

Marlothpark

Wildsbokkie Holiday Home

"Marlothpark is heerlik en naby genoeg om maklik die wildtuin te besoek vir die dag. Ek kan wel noem dat die omgewing nie rolstoel vriendelik is nie - dis feitlik onmoontlik om met 'n rolstoel te gaan stap weens die sand en klipperige paaie. As jy 'n gestremde persoon in jou groep het, is dit beslis 'n uitdaging."

Marlothpark

Klein Huisie

"Baie lekker en naby Krugerwildtuin."

Marlothpark

Visarend's Roep

"Die paaie is regtig baie sleg."

Marlothpark

Die Hartbeeshuisie

"Totaal verlief op die plek."

Marlothpark

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Sal vir seker weer besoek, baie dankie."

Marlothpark

951 Geelvis

"Geniet die Amazing View-restaurant wat baie naby aan Geelvis is."

Marlothpark

Galago's Nest Bush Chalets

"What an experience with the animals in the park. Peaceful and calm. It was truly a blessing, we experienced nature like never before."

Marlothpark

Hippoholiday

"Alles wat jy nodig het, maar teen 'n prys. Kruideniersware uiters duur in Marlothpark so koop buite."

Marlothpark

Chip n Debs

"It was lovely, all amenities well-stocked."

Marlothpark

Njala Lodge

"Ek dink huise word te na-aanmekaar gebou en dit vat die privaatheid weg."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang