Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.

Mosselbaai

11 Portobelo

"Daar is genoegsame besienswaardighede en vermaak in Mosselbaai. Goeie ligging om ook uit te beweeg na plekke rondom Mosselbaai. Die strate en plekkies in en rondom Mosselbaai is mooi skoon en baie vriendelike mense."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Heerlike see-vakansiebestemming."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Baie om te verken en te gaan geniet, veral Hartenbosch."

Mosselbaai

Fonteine Park

"Mosselbaai is die wonderlikste plek op aarde. Netjies, skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Mosselbaai

Withuis

"Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus. "

Mosselbaai

Stroopsoet Vakansie Huisie

"Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees."

Mosselbaai

29 @ Weenen

"Heerlike area vir woon en vakansie hou."

Mosselbaai

Bentonhof

"Wat ’n lieflike plek! Wil baie graag daar vestig."

Mosselbaai

Breaker View

"Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis."

Mosselbaai

La Palma C12

"Very nice holiday destination."

Mosselbaai

La Palma 3

"Besienswaardighede nie goed geadverteer, bv. Edenbrouerye. Op Facebook, Google Maps maar geen naamborde Toerisme-inligting weet nie van hulle nie. Dorp baie skoon. "

Mosselbaai

21 De Valle

"Vriendelike mense en sekerlik die skoonste dorp in die land."

Mosselbaai

Beach Club 901

"Baie sentraal geleë op die Tuinroete. Uitstekende restaurante en besienswaardighede. Pragtige, skoon dorp met die mooiste ou geboue."

Mosselbaai

29 @ Weenen

"Mooi plek, definitief."

Mosselbaai

On The Beach

"Die beste plek!"

Mosselbaai

La Palma C12

"We love Mossel Bay and especially Diaz, always nice to go there. Beautiful place!"

Mosselbaai

21 De Valle

"Lovely weather."

Mosselbaai

Sandstone Manor

"Pragtige dorpie! Sal graag hier wil bly!"

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Just love Mosselbaai - our home away from home! Our hearts stayed behind."

Mosselbaai

Beth-El

"Baie om te sien en om te doen. Sowaar 'n toeriste-aantreklikheid."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie restaurante te kies en te keur. Netjiese, skoon strate. Met speelplek vir 'n woelige 5-jarige by die punt."

Mosselbaai

C-View

"Wonderlike plek."

Mosselbaai

C-View

"Baie besienswaardighede."

Mosselbaai

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Daar is baie te doen en te sien in die Mosselbaai area. Die restaurante, veral The Sea Gypsy en La Perron Visskerm was uniek en die kos heerlik."

Mosselbaai

Tranquility Sea Cottage

"Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Love Mosselbaai."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Ek besoek Mosselbaai al vir baie jare en het nog elke keer net lekker gekuier."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Het verlief geraak op die plek."

Mosselbaai

48 Baydunes On The Beach

"Verstaan nou waarom dit so 'n gewilde area is. Pragtige dorp met vriendelike mense en so skoon."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang