Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Kuruman as dorp kan baie doen om hulle as toeristebestemming te bemark. Die Oog bv. wat 'n groot toeristeaantreklikheid is of was, is baie verwaarloos en het oor die afgelope paar jaar baie agteruitgegaan. Die dorp behoort ook aandag te skenk aan straatnaamborde, wat omrent nêrens te siene was. Hier moes ons ons instink gebruik het om ons pad te vind."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Die mense is vriendelik en die blomme was pragtig."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Sal graag meer tyd daar wil spandeer. My tipe wêreld."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Diens by inligtingstoonbank vir betaling van toegang is uiters stadig."

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Guesthouse

"Besoek die museum, dit is die moeite werd!"

Carnarvon, Northern Cape

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Dis nie spesiaal nie, jy kom vir die rustigheid van die Karoo."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Bietjie min blomme by Kamieskroon, maar die mooiste natuurskoon."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"'n Plek waar mens darem een maal in jou lewe besoek moet aflê!"

Springbok, Northern Cape

Namakwa Chalets

"Baie goeie ligging om al die geskiedkundige plekke te besoek in die omgewing."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Cecilia's Cottage

"Die kerk is 'n besoek werd, maar beslis nie die motorfietsmuseum nie. R20 toegang om tussen vuil motorfietse in 'n donker werkswinkel rond te kyk was nie die geld werd nie."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Ek sal Hondeklipbaai weer besoek."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Mal oor julle rooi posbus!"

Carnarvon, Northern Cape

Lord Carnarvon Guesthouse

"Goeie oorslaapplek deur die unieke Karoo."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Goed geleë om blomme te kyk. "

Port Nolloth, Northern Cape

Nollie's

"Port Nolloth se strand is baie mooi en 'n mens kan lekker ver stap. Dis 'n rustige dorp, waar 'n mens regtig kan voel jy is met vakansie."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Dit is een van die rustigste dorpies waar ons al ooit was. Dit was heerlik om deur die dorpie te stap en al die oudhede te sien."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Daai eetplek met Karoo-geregte!"

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Die verblyf is oor die algemeen buitensporig duur vir die tipe verblyf."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Rustige en pragtige dorpie."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Hulle inligtingskantoor en hulle gemeenskap basaar en pannekoek is heerlik."

Keimoes, Northern Cape

Elim Gastehuis

"Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie."

Kanoneiland, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"'n Klein juweel op die Oranjerivier."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Calvinia gaan 'n rukkie vat om heeltemal as 'n toeris te ontdek en leer ken. Sien daarna uit om weer terug te keer."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi plekke te sien."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Something to bear in mind is that the dinner service has limited hours on a Sunday. We were well in time and love our meal but for those who arrive later you may miss out on the delicious Sunday evening meal. "

Northern Cape

Tankwa Tented Camp

"As jy stilte, rus en vrede soek om batterye te laai, is daar nie 'n beter plek nie."

Page
Page 201 - Showing 6001 to 6030
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers