Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie interessant, vreeslik geniet, eg plattelands, interessante en gesellige restaurante, heerlike kos, vriendelike mense!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die dorp se hoofstraat het definitief aandag nodig. Ek het in ‘n reënstorm daar aangeland en deur ‘n hele paar gate en modderplasse gery om my weg te vind. Die swaar voertuie deur die dorp rig groot skade aan die paaie. Vanaf Bloemfontein is die Caltex-garage die wenner met hulle Spur, Seatle Coffee Shop en Fresh Stop-fasiliteite. Die personeel daar is vriendelik en hulpvaardig."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"Britstown is 'n tipiese Karoodorpie met weinig om te doen, maar die vriendelikheid van die mense maak op vir die gebrek aan doendinge. Praat met die mense oor die dorp en hulle is entoesiasties oor hulle en hul dorp se geskiedenis."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hulle moet hulle ou geboue net so behou en niks moderniseer nie. Dit gee karakter aan die rustige Karoodorp."

Springbok, Noord-Kaap

Undulata Country Lodge

"Ek het nie tyd gehad om die dorp te ondersoek nie, maar die ete by die Pot & Barrel Restaurant was puik."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"'n Baie mooi en netjiese omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Perfekte halfwegstop!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Stil plattelandse dorp met baie gastehuise."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Lovely and friendly people."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dit is 'n unieke plek wat nie in almal se smaak sal val nie, as jy stilte en vrede soek is dit waarheen jy moet gaan. Ek sal weer en weer teruggaan. Nog nooit het ek so uitgerus gevoel na 'n vakansie nie. Nie eers die twee dae lange reis in die hitte terug na Johannesburg kon dit wat ek daar ervaar het, uitvee nie."

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Net een nag oorgeslaap en gaan eet by Ocean Basket. Baie lekker en skoon."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Dit het sy eie skoonheid al is dit nie blommetyd nie."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Garage-pizza is 'n treffer!"

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Buiten Williston Mall is daar nie veel te sien of doen in die dorp nie en langer as twee dae se verblyf mag dalk langdradig begin voel. Dit is wel die perfekte plek as jy vir 'n paar dae wil verdwyn."

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Onindrukwekkende dorpie van buite, maar beslis 'n juweel in die Karoo."

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Oulike padstal om die draai."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Pragtige en stil dorpie in die Karoo."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is 'n oulike dorpie met vriendelike mense en lekker restaurante."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Baie oulike plekkie, maar nie vir 'n lang tyd se verblyf nie. Na drie dae het jy klaar alles gesien wat te siene is. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Die droogte het watervoorsieningsprobleme in die dorp tot gevolg. Die plaaslike opgaardam is kurkdroog."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"We only had a short stay there, but we had the opportunity to dine at the famous Blou Naartjie Restaurant. "

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"'n Gerieflike stop in die middel van ons reis vanaf die Oos Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Beste restaurant om te besoek is Inni Kraal. Het lanklaas so heerlik geëet. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Die hotel voorsien lieflike en smaaklike etes. Dit was 'n nuwe ervaring vir ons om hier oor te bly, ons eerste maar nie die laaste nie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

The Beach House and Cottage

"Redelik koud, maar aangename plek en die mense is almal baie vriendelik."

Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met slegs een restaurant, maar die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker by die Tafel 42 Restaurant geëet."

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"Baie vuil dorp en voel onveilig."

Blad
Blad 213 - Wys 6361 tot 6390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang