Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Lovely neighbourhood. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Het slegs oornag oppad na Mosselbaai."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Colesberg not as a holiday destination but great as a midway stopover to the Cape."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Dankie aan Charl wat so vriendelik, gasvry en hulpvaardig was."

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Pragtige Karoo dorpie, vriendelike mense & puik diens. Hou so aan!"

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Gawe mense. Pad baie sleg."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Beautiful clean beach - lovely place to stay."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Baie oulike dorpie op pad Kaap toe."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Quaint and clean little town, very friendly people."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Goeie halfpad rusplek tussen WC en GP."

Williston, Noord-Kaap

Lord Willis Guest House

"Jammer die Williston "Mall" was reeds toe maar 'n baie interessante bemarkingsidee."

Blydeville, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Mooi skoon woonbuurt, trouens die hele dorp is, het daar al gebly ook. Kan net straatname op sementblokke op sypaadjies verf."

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"The Moffat Museum and The Eye natural spring worth a visit."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Oulike dorp wat ek vir eerste keer binne gery het."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek weet daar is meer te doen en te sien, maar dit is nie opsigtelik nie. Sigbare (above line) borde sal beter werk - nie almal ry deur die plekkie met hulle slimfone aan nie. Ek is lief vir die wêreld en ry graag deur Keimoes, maar weet nog steeds nie regtig wat daar is om te doen en te sien nie. "

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Britstown self is nou nie vir my 'n toeristebestemming nie, maar Sweetfontein wel."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Nice town with friendly people."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Die plek is baie ver en afgeleë, maar dit het sy eie mooi al is dit baie droog op die oomblik."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"It is rich in history and certainly a jewel to be discovered."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Tipiese, hedendaagse plattelanse dorpie met vuil strate vol slaggate en bedelaars voor winkels. Geen behoorlike restaurante nie. "

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Pragtige plek met stunning mense."

Kathu, Noord-Kaap

DeVosRus Gastehuis

"Kathu se ligging is ideaal vir oorslaap as jy reis vanaf Gauteng na Namibië of die Weskus. Die dorp het my aangenaam verras."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Baie rustig en veilig."

Hartswater, Noord-Kaap

Fairview Guest House

"Ek het baie lank daar gewerk en ken baie mense daar, maar dit is 'n lekker dorp met baie goeie mense. Die dorp brei ook baie uit met geleenthede vir almal daar. 'n Besige dorp."

Keimoes, Noord-Kaap

The Overlook

"Op 'n Sondagaand was dit baie moeilik om geholpe te raak vir ete."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie interessant, vreeslik geniet, eg plattelands, interessante en gesellige restaurante, heerlike kos, vriendelike mense!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die dorp se hoofstraat het definitief aandag nodig. Ek het in ‘n reënstorm daar aangeland en deur ‘n hele paar gate en modderplasse gery om my weg te vind. Die swaar voertuie deur die dorp rig groot skade aan die paaie. Vanaf Bloemfontein is die Caltex-garage die wenner met hulle Spur, Seatle Coffee Shop en Fresh Stop-fasiliteite. Die personeel daar is vriendelik en hulpvaardig."

Blad
Blad 212 - Wys 6331 tot 6360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang