Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Mount Grace Country House

"Greyton is 'n pragtige ongekunstelde dorpie met perde wat in die strate rondloop. Die beste plek om te ontsnap van die rotresies! "

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Fagans

"Struisbaai is the ideal place to relax and enjoy a peaceful breakaway. "

Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Otium Oasis

"Gaan vir seker met 'n 4x4, lol, my beetle het dit gemaak nadat ons wiele moes afblaas. Toe raak dit pret en wou stock cars ry op pad. Beeldskoon in die vallei. "

Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad

Paradyskloof Eenheid

"Ry bietjie rond in die area. Die lieflike groot bome en omringende berge is 'n bekoring op sigself, maar die nabyheid van 'n natuurreservaat met wandelpad net 'n entjie in die straat af is 'n onverwagse bonus."

Malgas, Ontsnap Uit Kaapstad

Brummer House

"Trading Store doesn't hold much in the way of supplies, so its a good thing we took along all that we needed."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

Yellowstone Cottages

"Pragtige, rustige dorpie naby wynplase, die Breederivier en die Langebergreeks."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Breede View Holiday Home

"Pragtige plek en definitief 'n hengelparadys. Wind kan probleem wees."

Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad

Huisie op die Koppie

"Lekker, maar wind was erg. Weet nie of dit altyd so erg waai nie aangesien dit 'n eerste keer in Franskraal was. "

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!"

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Paradise Beach Langebaan 5 Elara

"Langebaan is 'n lekker kuier plek en baie gesellig met baie dinge om te doen."

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Laughing Waters Farm

"What a lovely little town. A bit smaller than what I expected, but everyone is so friendly."

Bovlei, Ontsnap Uit Kaapstad

Cummings Guesthouse

"Beautiful area to travel to."

Bovlei, Ontsnap Uit Kaapstad

Hanna

"Pragtig veilig en skoon."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Bamboesbaai Beach House

"Gaan rus en geniet saam met vriende of familie. "

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

Lavender House and Sunshine Cottage

"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Allview Holiday Apartments

"Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Rooibostee-winkel was veral ‘n goeie ervaring en leersaam, met uitstekende personeel! Superspar uitstekend vir inkopies. "

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Haus Müller

"Uiters warm in die somer."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

47onWaterkant

"Die wind kan baie sterk waai aan die Weskus en erg onplesierig wees, maar op die dae wat die wind nie waai nie, is dit heerlik by Dwarskersbos strand en Bokkomlaan."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Gousblom 6

"Daai plek se mense is so vriendelik. Baie lekker plek om net rustig te wees."

L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Golf

"Was nog altyd my gunstelingplek by die see, Struisbaai en L'Agulhus. Die see se kleur verander aanhoudend deur die dag en die strande en dorpies is baie skoon. Mense baie vriendelik."

Elgin, Ontsnap Uit Kaapstad

Cheverells Farm Cottages

"Pragtige toeriste-omgewing met baie plekkies om te besoek."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

33 Berg Self-Catering

"Dit is ongelooflik mooi in Swellendam. "

Columbine, Ontsnap Uit Kaapstad

Forever Blue

"Mense is uiters vriendelik. "

Caledon, Ontsnap Uit Kaapstad

Caledon Grace Guesthouse

"Die gastehuis is so romanties en almal het ons warm en hartlik verwelkom. Ons kan net baie dankie se vir die heerlike kuier."

Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Daar is talle toeriste-aantreklikhede in die area."

Blad
Blad 309 - Wys 9241 tot 9270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang