Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dit was moeilik om toegang tot eetplekke te kry omdat 'n mens nie bewus is dat jy moet bespreek. Die inhoud van die winkels kan opgradeer word. Oor die algemeen is Paternoster 'n mooi vissersdorp vir 'n rustige vakansie. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Dis 'n pragtige dorpie met ongelooflike talent. Aandete by die Karoo Art Hotel was 'n hoogtepunt. "
"Witsand is die perfekte ligging vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die besige stad en winkelsentrums. Perfek vir vissermanne en ontspan op die strand met 'n boek. Nie baie winkels en restaurante beskikbaar nie, so pak die nodige kruideniersware in. Moenie verwag om hier meer te doen as net rus en tyd op die strand te spandeer nie, aangesien hier min besienswaardighede en uithangplekke is."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Robertson as dorp het ons voete onder ons uitgeslaan. Ons het lanklaas 'n klein dorpie in SA gevind wat so op die bol is soos op Robertson. Die dorp het baie gegroei sedert ons 4 jaar gelede by Bourbons gaan eet het. Die Spar was 'n belewenis en 'n lushof om by te gaan inkopies doen. Postnet se koffieplekkie en kreatiewe uitleg is pragtig. De Bakkerij is kreatief en oulik! En dan het dit ons opgeval hoe mooi die meeste van die dorp se huise versorg en gerestoureer is om by die boustyl van die dorpie te bly. Die imposante gebou van Four Cousins restaurant het my erg beïndruk en die Sondagmiddag atmosfeer was vreeslik lekker! Net jammer daar was nie genoeg tyd om by al die koffiewinkels en wynplekkies te gaan inloer nie. Selfs die Hospice winkel het beïndruk. Baie dankie. Ons kom weer kuier!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosenwijn Guest House"Fantasties, so baie om te doen!"
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Beautiful surroundings!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"Quiet and unassuming with pleasant surprises on each corner, especially when it comes to some delicious food choices."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Fantasties stil, weg van die besige dorp. Pragtige strate, groot ou bome."
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Paternoster is ons sielsplek! Gaan kuier al 15 jaar daar!"
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman’s Cottage"Rustige wegbreek van die alledaagse geroesemoes."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Dis so rustig! Jy kan werklik net ontspan en die wonderlikste kos by enige van die verskeie restaurante kry."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word. "
"Een van die mooiste dorpe in die land. Baie besienswaardighede. Sal definitief dit weer moet besoek."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Struisbaai is 'n lieflike dorpie wat ons enige tyd weer sal besoek. Die vissers skuite wat op die ligblou water in die hawe dryf, is idillies. Dit is 'n tipiese plek vir 'n baie rustige vakansie. "
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale of a Time"Lovely walks, safe little beach with grass areas and trees. Friendly people."
"Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Dis 'n pragtige dorp en omgewing - Sal definitief weer besoek en verder verken."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Clean and friendly town with plenty of places to explore."