Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Azzaria's

"Beautiful! Would come back again and again!"

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandy's Place

"Pragtige dorp en omgewing. Wil meer tyd daar spandeer."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Maison Chablis Guest House

"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Tumble-in

"A quaint little village."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"Baie lief vir Yzerfontein en hou graag daar vakansie."

Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad

16 on Main

"Baie vreedsaam en die manier hoe die bote ter water gaan is uniek. Jy moet dit kom sien."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

La Montagne Lodge

"Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante. "

Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad

Whale n Daisy

"As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!"

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

See @ Sea

"Netjies en toeristevriendelik."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Fagans

"55 Knots restaurant is baie lekker om by te kuier."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Marcuskraal Chalets

"Lekker plek met lekker mense."

Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad

Harbour Lights

"Pragtig. Stil en sielverkwikkend."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Maartblom Gastehuis

"Die gevoel van kommervry soos 'n mens dit nog in die ou dae beleef het. 'n Plekkie waar jy nog met oop vensters kan slaap en jou motor buite kan parkeer sonder om bekommerd te wees oor enige misdaad. Lang uitstappies langs die strand. Die enigste te kort volgens my, ek kon nie 'n viswinkel kry waar ek 'n lekker stukkie gebakte snoek kon kry nie, maar verder is dit hemels."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Paarl word nie genoeg bemark nie na my mening."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Klaasvoogds Cottage

"Perfect location, beautiful and a lot to do!"

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Alkantsee

"My go-to place whenever feel like getting away to be close to the sea."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Slakkepas 65

"Baie rustige vissersdorpie. Ideale plek om te gaan rus as jy wil wegkom van die besige stadslewe."

Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

Platdak Selfsorgeenheid

"Wees net bewus van eetplekke se besigheidsure. "

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Kaalvoet Apartments

"Stil, rustig en jy voel veilig."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Beachcomber Holiday Apartments

"Dit is die perfekte plek om weg te breek na toe om 'n rustige tyd te hê. Vriendelike mense en baie veilige plek. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloha 2

"Lovely place for a weekend break away with you spouse or friends. There is not much to do for kids but in general it is a lovely place with a good vibe."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

21 on Bakoond

"As jy op soek is na rus en vrede of om kwaliteit tyd saam jou geliefdes te spandeer, dan is Yzerfontein die moet plek om te besoek. Die strand is een van die mooiste op die Weskus en nie te praat van die gasvryheid van hul inwoners nie."

Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad

78 on 5th in Hermanus

"Al lot of beaches in surroundings."

Blad
Blad 373 - Wys 11161 tot 11190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang