Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Rustig en afgesonder. Nie soos die besige Stellenbosch nie."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is gerieflik om verskillende plekke te besoek."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."
De Kelders, Escape From Cape Town
Bellamente Sirene Guesthouse"Mal oor die grasperk by die privaat strand. Kinders kan veilig swem en ouers kan rustig agteroor sit en die natuur beskou."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Vol vriendelike mense. Almal groet almal. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Netjiese, skoon dorpie met die mooiste wit branders. Die eetplekke is uitstekend. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is a wonderful weekend getaway. Lots of lovely places to eat and shop. Beaches are gorgeous."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"We loved Paternoster and will definitely visit again."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester is 'n baie lekker plek. Daar is nou nie veel om te doen nie, maar die mall en die stampkarre is verseker 'n pluspunt."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"If tranquillity, good security and friendly people is what you are looking for, then this is the place to be!"
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Pragtige plaasomgewing naby alle dorpe en stede, asook Stellenbosch Universiteit."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Brandwag is 'n rustige plek. Baie wonderlik vir buitelanders."
Hermanus, Escape From Cape Town
Stanford Valley Country Lodge"Hermanus is baie mooi, maar drukbesig oor DEC-periode."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point TF22"Amazing place to relax and enjoy amazing views of the beach."
Struisbaai, Escape From Cape Town
25 The Tides"Struisbaai is fantasties. Die min restaurante maak op vir die lekker tyd wat jy by die see kan hê, asook om vars vis te vang of sommer by die hawe te koop. Die hawe het 'n goeie en veilige speelstrand vir klein kinders."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Wonderlike skoon dorpie. Plaaslik en vriendelike gemeenskap met alles wat jy soek vir 'n rustige wegbreek weg van die gejaag van die Kaap. Werklik 'n belewinis!"
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Die vriendelikste, behulpsaamste mense ooit."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Baie rustige area, mooi uitsig, kalm atmosfeer."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"We love Hermanus and try to do the breakaway as often as possible. The views, food and restaurants are excellent. There is more than enough to do and the galleries is worth a visit."
Montagu, Escape From Cape Town
Glen Eden Farm Guest Cottages"Pragtige streek! Gaande oor die mooi dorpie!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Tulbagh is uitstekend tussen die berge en naby Paarl geleë. Ons sal definitief weer kom en ons sal volgende keer ook die Drostdy Hof daar besoek!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Sandra's Guest House"Excellent tourism destination for people who love the sea and the beach. It's situated centrally to visit neighbouring interesting villages and places ."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Mooi wynstreek en pragtige omgewing."