Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Mostert Self-catering Accommodation"Fantastiese vakansie plek."
Velddrif, Escape From Cape Town
Vicolo Pellicano"Geweldig beïndruk met Velddrif. Velddrif is ongerep, die mense sout-van-die-aarde, lieflike mense. Nie kommersieel soos omringende dorpies nie. Bokkomlaan met die stofstraat regs langs die vlei bekorend met o.a. die interessante winkel, Ek en Djy Vissery asook Flamingo Trading Post waar ons heerlike vars engelvis oor die kole gebraai en geniet het asook die gashere Mark en Petra. Ek het onmiddellik begin uitkyk vir eiendom."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Pragtige plekkie, ideal vir klein kindertjies om te swem in die lagoon. Heerlike eetplekke. "
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Lieflike en rustige dorpie langs die kus, sal weer teruggaan, ideaal vir 'n vakansie en vir die vissermanne."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Klapmuts het heelwat wynplase. Die vlinderplaas is 'n moet en as jy iets vir onthaal nodig het, is daar 'n Checkers en drankwinkel so 3 km van die plek af. 'n 24 uur-Pick 'n Pay is ook by die vulstasie beskikbaar."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Die Citrusdal-area bied so baie vir die toeris. Die omgewing is so mooi!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"'n Mens sal net verwag dat restaurante gedurende die feesseisoen later as 21:00 sal oop bly! "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 3"Dis een van ons gunsteling vakansiebestemmings in die Kaap en ons sal definitief weer gaan."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Heerlike wynplase - Graham Beck en Spingfontein, asook Karnskop en De Wetshof. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Hierdie dorpie is lekker sentraal vir uitry na die verskillende strande toe. Sal definitief weer daar 'n draai maak."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Bovlei Guest Farm"Van die plekke wat ons besoek het wat ek kan aanbeveel is: Wupperthal, Leipoldt se graf, die tronkmuseum, Die Rooibostee Huis, Venterklip Farm Pub, Elandsbaai (rotstekeninge), Lambertsbaai en Nancy's Tea Room. Van die plekke is nie duidelik aangedui nie, so maak seker dat jy eers uitvind voordat jy ry. Hierdie plekke sluit Heerenlogement en Bodam, asook die Anglo-Boereoorlog Grotte en Elandsbaai se se rotstekeninge in. "
Piketberg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Plekke wat ons besoek het gedurende ons verblyf en wat ek kan aanbeveel is Riebeeck-Kasteel, Tulbagh en Alles Verloren-wynplaas."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Riebeek-Kasteel is reeds een van my gunstelingbestemmings in die Wes-Kaap. Ek is bly ek het besluit om dit met familie van Gauteng te deel."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"'n Wonderlike dorpie om van die res van die wêreld te vergeet."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Beautiful buildings and scenery, a must see for anyone on the wine route."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Hermanus is regtig 'n mooi plek en baie rustig. Baie besienswaardihede en dinge om te doen! Ek voel dat daar nog moeite gedoen kan word aan die diversiteit van die omgewing. "