Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Fijnbosch Self-Catering Units"A few little gift shops would be nice."
Agulhas, Escape From Cape Town
High Level Self-Catering"Lekker plek met baie om te doen en sien. Restaurante definitief gemik op toeriste, pryse is duurder as wat mens verwag maar anders 'n bestemming wat aanbeveel word."
Arniston, Escape From Cape Town
17 on 6"We love Arniston. We go more than once a year for fishing. It's absolutely stunning for fishing and we love the beaches."
Paternoster, Escape From Cape Town
Chocolate Seahorse"Had the best time. Will definitely come back."
Langebaan, Escape From Cape Town
Seeduiker"Pragtige plek, bietjie wondering, maar die mense is baie vriendelik en gasvry."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bayside Luxury Studios"Beautiful town. We will be back. Peace haven."
Langebaan, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Spend some time in Kassies Baai in Arniston, and eat at the small local restaurants. This is where the real local Cape experience is."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Wat 'n verrassing. 'n Skoon en rustige dorp. Almal waarmee ons te doen gekry het was baie vriendelik en behulpsaam."
Langebaan, Escape From Cape Town
Three Feathers Cottages"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Palmboom"Jacobs Bay is conveniently close to other tourist attractions like Paternoster, Darling, Langebaan, Vredenburg, etc. It is a quiet village with the most spectacular views and lovely walking trails."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"Jacobsbaai is 'n heerlike plekkie as jy soek vir rustigheid. Ons het so lekker roomys geëet by die House of Bean & Leaf en lekker ontbyt geëet by Karmenaadjie Padstal."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is baie geskik vir toerisme. Dis 30 min vanaf Hermanus. En daar is a wonderlike gastehuis met die naam van 35 on Basil teen dieselfde prys met baie beter diens en geriewe."
Hermanus, Escape From Cape Town
Salty Leaves"Patrolled walks on beaches are good. Pretty safe location."
Langebaan, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Mooi natuurskoon, rustig en ontspannend om daar oor te bly."
Hermanus, Escape From Cape Town
Pepper Berry Place"Puik, beste keuse vir veilige en lekker ontspanning in die hart van alles wat ons wou besigtig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Dit was heerlik! Baie dankie! Ons sien julle weer."