Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Alamapstieks"Wil vir ewig daar bly die atmosfeer is wonderlik. Almal gaaf en vriendelik. Kan kilometres op strand stap. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Ons het die mense van Langebaan besonder vriendelik en behulpsaam gevind, dinge wat baie skaars oral geword het en vertrou dat dit so sal bly want dit sal beslis besoekers aanhou daarheen lok."
McGregor, Escape From Cape Town
Sunflower Cottage"Lovely little country village with so much history, and places and small businesses to explore."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
Mykonos, Escape From Cape Town
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Die ideale vakansiebestemming en bied iets vir almal."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"The samoosas are the best and the fish shops serve fresh fish. Parrie, we loved swimming with you and your friends. There are praying people who are very busy in this town."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Ons het baie veilig gevoel, dis 'n stil en rustige atmosfeer."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Net pragtig! Mens ruik, hoor en sien net die heeltyd die see! Wonderlik!"
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."
Darling, Escape From Cape Town
Elly's Place"Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon. "
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Pragtige omgewing en baie vriendelike mense."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though."