Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Dis een van daai plekke waar jy MOET uitkom en vir altyd sal onthou."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Al die winkels wat jy nodig het is daar, baie sentraal geleë."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Pragtige berge en natuurskoon en dan ook is die trambusse 'n moet. Ons was nou al op beide die rooi en blou roete gewees en het dit baie geniet. Sal oor en oor wil teruggaan want Franschhoek is 'n pragtige dorpie met baie lekker eetplekke. Leopards Leap se kos en wyn is uitstekende waarde vir geld."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Baie skoon en oulike dorpie, baie om te sien en te doen."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhoff Beach Front Flat"Baie rustige plekkie as dit buite seisoen is. "
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Juweel wat meer ondersoek kan word!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Valley Country Lodge"Oulike restaurante en gebeurtenisse. Daar is baie om in die omgewing te verken."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Lekker rustige plek om weg te breek van die besige stad."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ek het 2 restaurante besoek wat goeie resensies gekry het maar was steeds nie beïndruk nie. Kos was gemiddeld maar diens was wel goed."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonne Esperance Guest House"Uitstekend. Naby om te stap. Mooie Eikestad."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Swellendam is 'n beeldskone dorp en die moeite werd om te besoek. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleë naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Almal in Gansbaai is so verskriklik vriendelik, en die atmosfeer is hemels."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Storm Petrel"Gebruik dit as'n vertrekpunt na die omliggende omgewing."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Bosch Guest House"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"