Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (288)
Arniston (66)
Bettysbaai (109)
Bonnievale (10)
Botrivier (11)
Bredasdorp (37)
Caledon (29)
Elgin (21)
Elim (2)
Fisherhaven (13)
Gansbaai (167)
Genadendal (1)
Grabouw (27)
Greyton (39)
Hermanus (517)
Infanta (3)
Kleinmond (79)
L'Agulhas (59)
Malgas (19)
Napier (17)
Onrus (84)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (6)
Stanford (42)
Struisbaai (278)
Suiderstrand (14)
Suurbraak (7)
Swellendam (68)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (51)
Witsand (67)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1860)
B&Bs (79)
Wildsplase (18)
Hotelle (20)
Gastehuise (166)
Selfsorg-eenhede (1577)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 7016 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 7016 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg B&Bs

79 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R672
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rus...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Barrydale, Overberg

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas in Barrydale geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. The Blue Cow Barn bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf. Verblyf is in 3 ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 221
per nag (plek vir 2)
B&B in Agulhas, Overberg

As jy moeg raak vir die chaos van die stad, is dit tyd om Agulhas te besoek en rus vir jou siel te vind. Hier, waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet, en die see en die berge mekaar aanraak, is ons luukse, st...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Overberg

Skeiding Guest Farm is 'n graan-, skaap-, volstruis- en Nguniplaas halfpad tussen Kaapstad en Knysna, en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne. Verblyf word in 'n verskeidenheid ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Greyton, Overberg

Fiore Guest Accommodation and Restaurant is 'n familiebesigheid in die middel van Greyton en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Daar is 'n verskeidenheid plante, struike, bome, groente en kruie bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus, Overberg

The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die id...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Overberg

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Walkerbaai is een van die vernaamste bestemmings vir dolfy...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Overberg

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek...

Vanaf
R1 645
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Gaikou Lodge is aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en deur pragtige berglandskappe, 'n rivier en 'n woud omring. Die lodge bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe op 'n 16 ha-perseel wat privaat besit word...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Gansbaai, Overberg

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Gansba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Overberg B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Overberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Overberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]