Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (268)
Arniston (70)
Bettysbaai (104)
Bonnievale (9)
Botrivier (11)
Bredasdorp (36)
Caledon (27)
Elgin (19)
Elim (2)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (162)
Genadendal (1)
Grabouw (23)
Greyton (40)
Hermanus (495)
Infanta (3)
Kleinmond (77)
L'Agulhas (53)
Malgas (19)
Napier (16)
Onrus (70)
Pearly Beach (35)
Riviersonderend (7)
Stanford (51)
Struisbaai (259)
Suiderstrand (15)
Suurbraak (6)
Swellendam (68)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (47)
Witsand (63)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1802)
B&Bs (81)
Wildsplase (19)
Hotelle (19)
Gastehuise (169)
Selfsorg-eenhede (1514)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 5740 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 5740 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Gastehuise

165 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Overberg

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne. Ko...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Overberg

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, waarvan die naam "aan die rivieroewer" beteken, is 'n Kaaps-Hollandse huis in die historiese Swelle...

Voorkeurvennoot
40% af Laaste Kans!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Overberg

Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walkerbaai Marinereservaat in De Kelders. Benguela is net 3,2 km vanaf Gansbaai en is bekend vir verskeie water...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Guesthouse LaRachelle is stylvol, knus, sonderling en gemaklik en ideaal geleë op die Tuinroete. LaRachelle het 6 stylvolle en gemaklike en suite-slaapkamers met 'n kalm atmosfeer. Rook is verbode in al die kamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Overberg

Swartberg Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Caledon geleë. Die dorpie is naby die Caledon Bloukraansvoëlroete, die Vensterkloof Natuurtuin, die Caledon Casino en Spa, Hermanus en die Elgin-vallei Wynlandgoed. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Overberg

Von Abercron Residence is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat direk bokant die Hermanus Gholfbaan geleë is, langs die Fernkloof Natuurreservaat met manjifieke en panoramiese berg- en see-uitsigte. Dit is slegs 'n paa...

25% af Aanbod!
VanafR1 496
R1 122
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Overberg

Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongelooflike see-uitsigte en hartlike, gemaklike gasvryheid teen 'n billike prys. La...

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Overberg

Annamarie en David, die eienaars en bestuurders van The Potting Shed Guest House, verwelkom jou. Hier sal jy persoonlike diens ervaar in die sonderlinge dorp, Hermanus, net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale L...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Arniston, Overberg

Die dubbelverdieping-grasdakhuis is ontwerp om in te pas by die tradisionele huisies van dié vissersdorpie. Arniston Gastehuis is die perfekte plek om te oornag tussen Kaapstad, Hermanus en die Tuinroete. Die ga...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Overberg

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde histo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

Aan de Eike Guest House is in Swellendam, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinmond, Overberg

Whaler's Point is in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is het 'n TV met sekere DStv-kanale, kroegie, koffie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp, Overberg

6 on Kloof bied verblyf in Bredasdorp en is 'n gasvrye wegbreek- of oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings in die Overberg soos De Hoop Natuurreservaat en die suidelike punt van Afrika. Hierdie unieke 1920's-...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swellendam, Overberg

A Riverbed Guesthouse bied luukse selfsorg-suites naby die Kroonlandsrivier, aan die voet van die Langeberge in die historiese dorpie Swellendam. Akkommodasie by A Riverbed Guesthouse beskik oor 4 unieke suites. E...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Silversands, Overberg

Silversand's Lodge is 'n privaat huis in Silversand's Beach in Bettiesbaai. Dit is ideaal vir oornagverblyf of korter verblyf as 'n basis om die area te verken. Die eienaars woon op die perseel en die huis word met ...

20% af Aanbod!
VanafR1 640
R1 312
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sand Bay, Overberg

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franskraal, Overberg

Walkerbay Accommodation is 'n seefront-gastehuis in Franskraal. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 8 km van Gansbaai se middedorp af. Verblyf by Walkerbay Accommodation bestaan uit 2 gastekamers, 1 ateljeewoonsel...

15% af Aanbod!
VanafR1 448
R1 231
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bettysbaai, Overberg

Van Den Berg's Guesthouse and B&B is 'n luukse en ruim gastehuis met 5 eenhede in Bettiesbaai. Van den Berg's het alles wat jou hart begeer: uitmuntende kookkuns, staproetes op die strand en langs die fynbos, pragti...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Overberg

Kleinzee is 'n seefront-gastehuis in Cliff-straat teen die kranse van De Kelders. Dié huis is in die styl van 'n Kaaps-Hollandse plaashuis gebou en het mure van plaaslike klip. Elke kamer front na die see, het s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Overberg gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Overberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Overberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za