Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (251)
Arniston (90)
Baardskeerdersbos (2)
Bettysbaai (100)
Bonnievale (9)
Botrivier (10)
Bredasdorp (40)
Caledon (27)
Elgin (22)
Elim (2)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (185)
Genadendal (1)
Grabouw (26)
Greyton (43)
Hermanus (545)
Infanta (3)
Kleinmond (80)
L'Agulhas (49)
Malgas (15)
Napier (20)
Onrus (71)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (5)
Stanford (56)
Struisbaai (242)
Suiderstrand (16)
Suurbraak (6)
Swellendam (78)
Tesselaarsdal (6)
Vermont (50)
Witsand (68)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1904)
B&Bs (82)
Wildsplase (20)
Hotelle (20)
Gastehuise (192)
Selfsorg-eenhede (1590)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 4811 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 4811 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Hotelle

20 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Overberg koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R784
per nag, vir 2 mense
Hotel in Swellendam, Overberg

Rotterdam Boutique Hotel is op een van die oudste plase in Swellendam geleë en dateer uit 1794. Dit was die Grand Prix-renjaer, wyle Ian Fraser Jones, se tuiste en word steeds deur die familie besit. Dié plaas de...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 880
R1 253
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Overberg

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 41 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. El...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw, Overberg

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

 Koepons teen 20% af
VanafR2 995
R1 498
per nag (plek vir 2)
Hotel in Swellendam, Overberg

De Kloof Luxury Estate is 'n 5-ster-boetiekhotel, Restaurant 18 ZeroOne, Spa en Villa. Dit word dikwels beskryf as die verborge juweel van Swellendam en bied manjifieke verblyf in 'n groen, stil vallei met asemrowe...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Overberg

Misty Waves Boutique Hotel is in die hartjie van Hermanus, slegs meters vanaf die kranspaadjies wat bekendheid verwerf het as een van die beste walviskyk-punte in die wêreld. Die hotel bied 28 kamers: 5 daksuites...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat geleë, langs die N2 en net 80 km van Kaapstad af. Die hotel het 'n voortreflike ligging tussen majestueuse berge en pragtige damme wat dit die ide...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Overberg

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Overberg

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld s...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Overberg

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Hotel in Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel is in Arniston, net 2 ure se ry van Kaapstad af op 'n pad wat deur die pragtige, golwende heuwels van die Overberg loop. Die hotel is in een van die Kaap se mooiste liggings, langs 'n ou vissersdo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Overberg hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Overberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Overberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za