Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Southern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Suburbs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 217 resensies.

Claremont, Suidelike Voorstede

Apartment 9, Piccadilly Court

"Very central area. Close to Constantia winelands, highwayand beaches... They are all just a few minutes away. "

Lakeside, Suidelike Voorstede

Lakeside Lodge

"Oornag gerus daar. Jou verwagtinge sal oortref word."

Marina Da Gama, Suidelike Voorstede

Waterways

"Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad."

Constantia, Suidelike Voorstede

Bell Cottage

"The Green Restaurant is uitstekend! Boomryk en pragtig."

Constantia, Suidelike Voorstede

Bell Cottage

"Sekerlik een van die mooiste residensiële omgewings in die land met interessante historiese besienswaardighede. Goed toegerus met uitstekende winkels, restaurante, ens."

Constantia, Suidelike Voorstede

Caxton Manor

"Perfek geleë vir toeriste of sakemense. Daar is 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing."

Suidelike Voorstede

Haus Anhauser

"My gevoel oor Suidelike Voorstede is dat die vakansieganger moet nie op alles gaan wat gesê raak van die plekke nie, maar dit gaan ervaar vir hulself. Dit sal jou sommige keer verstom watter waarde vir geld daar weggesteek is. "

Marina Da Gama, Suidelike Voorstede

Water's Edge Living

"Goeie veiligheid en absoluut 'n plek om bietjie weg te kom van die stadslewe."

Constantia, Suidelike Voorstede

Bell Cottage

"Very beautiful with so much to offer."

Tokai, Suidelike Voorstede

Tranquil Tokai

"Was aangenaam verras met die Blue Route Mall. Dis nie so besig nie en ons sal weer soontoe gaan om meer plekke te besoek."

Constantia, Suidelike Voorstede

Alphen Vines

"Ek en my man sal graag weer daar gaan bly."

Constantia, Suidelike Voorstede

Constantia Villa

"Mal daaroor - bly altyd in Constantia saam my gesin."

Constantia, Suidelike Voorstede

At Villa Fig

"Constantia is quite central to everywhere else in Cape Town. It's quite safe, has lovely views and plenty of nearby facilities."

Constantia, Suidelike Voorstede

Bell Cottage

"Lieflike omgewing en gedeelte van Kaapstad. Baie besienswaardighede. Was dit nie vir my vlug terug na Pretoria toe nie, sou ons graag langer wou bly om al die besienswaardighede onder meer Kirstenbosch, ens. te besoek."

Nuweland, Suidelike Voorstede

No. 9 Keurboom

"Newlands is a quite and secure location. "

Nuweland, Suidelike Voorstede

Squirrels Way Cottages

"Lovely suburb, central and safer than most. Traffic was a bit nightmarish on the days of the cricket test but it can be avoided with planning. "

Bergvliet, Suidelike Voorstede

Ascot Gardens Self-Catering

"Baie veilige area. Winkels is naby. "

Suidelike Voorstede

11 on Liberty

"Dis net so naby die berg, die mense is wonderlik en daar is 'n warmte wat nie met geld gekoop kan word nie. "

Bergvliet, Suidelike Voorstede

Honey Bee Cottage

"Bergvliet self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is maklik om daarvandaan na al die toeristebestemmings in Kaapstad te ry. Let wel publike vervoer na Bergvliet bestaan nie eintlik nie, 'n mens moet eerder 'n motor huur."

Marina Da Gama, Suidelike Voorstede

Waterways

"I am saving to buy a property there!"

Constantia, Suidelike Voorstede

At Villa Fig

"Area is very quiet and peaceful. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem