Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Fantastiese plek om te verken. Baie om te sien - groot verskeidenheid. Beste vakansieplek."
"Kleinkrantz is a quiet little suburb, with the most beautiful beach! There is only one local café and bar and it is recommended to either arrive with all your groceries or plan a trip to Wilderness to stock up."
"Oudtshoorn word maklik onderskat as toerismebestemming. Ons is aangenaam verras met die lang lys doendinge van daardie omgewing."
"So many places to see and things to do. I will never tire of it!"
"George en die groter omgewing bied 'n pragtige en onvergeetlike natuurskoon, asook legio vermaaklikheidsgeleenthede. Dit hang natuurlik af van persoon tot persoon en waarin mens belangstel."
"Baie naby aan Meiringspoort en die Swartberg pas en Prince Albert. Mooi dorpie. Baie rustig."
"Witsand is maar baie primitief met net 2 winkels wat elke dag 5 uur toemaak. The Sands winkel is vreeslik duur met hulle produkte."
"Ons ken Stilbaai al vir baie jare, en kom jaarliks terug na hierdie veilige, vriendelike, skoon en goed bestuurde dorp. Verseker is 'n besoek aan Stilbaai goeie waarde vir geld."