Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Ansie K. - 26th July 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Rustig en pragtig. Ek sal graag weer daar wil kuier.
Karen V. - 26th July 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pragtige skoon strand.
Andre Cloete C. - 26th July 2017
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Gouritzmond is 'n rustige plek.
Werret D. - 26th July 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Santosbaai is mooi, maar dit is niks buiten die gewone in vergelyking met ander strandareas wat ek aan gewoond is nie. Die Santos Express was fenominaal.
Marie V. - 25th July 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Kon ongelukkig nie baie sien nie weens die mis die oggend, maar wat ons gesien het en vriendelike mense waar ons lekker koffie en roosterkoeke geniet het.
Linda L. - 25th July 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Die perfekte area om die Oesterfees te beleef!
Jannie V. - 24th July 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak.
Len W. - 24th July 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Genoeg eetplekke, ens. en baie plekke soos die Ou Tronk om te besoek.
Ernie B. - 24th July 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Kook eintlik net gedurende KKNK
Isabel M. - 24th July 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!
Lenie B. - 24th July 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!
Laetitia A. - 24th July 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Sal weer besoek.
Madelein Y. - 24th July 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Dit was ongelukkig winter en koud, so strande was uit, maar dis sentraal en, met die hulp van ons gashere, kon ons die distrik se vele unieke bestemming besoek en geniet.
Esmerelda C. - 23rd July 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly.
Retha H. - 23rd July 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oulike dorpie. Wens ons het meer tyd gehad.
Callie V. - 23rd July 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie mooi en skoon.
Christie C. - 23rd July 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Dorp is baie skoon en pragtig omgewing en baie om te doen.
Pieter V. - 23rd July 2017
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Baie goeie plek om te gaan rus.
Jannie Schoeman B. - 23rd July 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike bestemming en baie om te doen.
Elzette V. - 22nd July 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Lekker sentraal.
Leonie R. - 22nd July 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Kareedouw is 'n lieflike dorpie, maar Joubertina was bietjie van 'n teleurstelling maar beplan om weer daar besoek te gaan aflê.
Rochelle S. - 21st July 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Was my eerste besoek aan Sedgefield. Mooi dorp. Alles wat jy nodig het is daar. Pick 'n Pay, geskenkwinkels, koffiewinkels, wasserye, troeteldierwinkels en baie dinge om te doen in die area. En dit is naby Knysna.
Pieter M. - 21st July 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Stil en heerlik ongerep.
Michelle F. - 21st July 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mal oor Oudtshoorn!
Elizabeth T. - 20th July 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Mooi en klein strandoord met lekker draf/fietsrypaadjie.
Andre D. - 20th July 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is heel bo aan my lysie vir vakansiehou en ons dink daaraan om daar af te aftree. Prentjiemooi wêreld.
Emma G. - 20th July 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenberg Bay is a stunning place to visit, lots to do and see. Beautiful beach walks. Great choice of restaurants.
Cindy E. - 19th July 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier.
Hester D. - 18th July 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Vleesbaai & Gouritz - 10 sterre.
Carmen P. - 18th July 2017
staying in George, Tuinroete
Baie mooi plek!
Esmé L. - 17th July 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna se mense is vriendelik en nie eers die verwoestende brande kon die gasvryheid demp nie.
Lizelle J. - 17th July 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Dis baie hartseer om die area na die verwoestende brande te sien, maar dit maak 'n mens opnuut dankbaar vir alles wat ons het en die mooi wat ons kan geniet. Knysna sal weer mooi wees.
Marina D. - 17th July 2017
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Die algemene rustigheid van die omgewing.
Francois W. - 17th July 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Mooi rustige omgewing en natuurskoon, veral buite seisoen in wintertyd.
Julie M. - 17th July 2017
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Naby die middedorp, sentraal.
Hilmir J. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker omgewing.
Francé B. - 17th July 2017
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Mal daaroor!
Anton B. - 17th July 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is te veel om te doen vir net een dag. Sal meer tyd daar wou spandeer het.
Esther V. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
My hartsplek!
Yolande W. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Een van ons Top 10 vakansieplekke, en daar is min plekke wat so lekker atmosfeer het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za