Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8915 resensies.
Styntjie C. - 3rd June 2015
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Wonderfull and comfy- well worth the money.
Iris N. - 31st May 2015
staying in Stilbaai, Tuinroete
Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp.
Pan V. - 28th May 2015
staying in Witsand, Tuinroete
Rustig met sy eie aangename karakter, as bergfietsryers sal dit lekker wees om inligting oor moontlike roetes in die omgewing te kan kry in brosure of op internet.
Dee J. - 26th May 2015
staying in Heatherlands, Tuinroete
Heatherlands is a suburb of George close to restuarants, shops and with easy access to surrounding tourist destinations.
Madri V. - 21st May 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lekker Karoo-wegbreek met tonne om te sien en doen.
Wynnie R. - 21st May 2015
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Good!
Henry V. - 21st May 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie interessante plek met baie geskiedenis en lekker eetplekke.
Gerrit D. - 19th May 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Pragtige dorp en omgewing. Beslis 'n dorp om aan te dink vir aftrede.
Chantelle C. - 15th May 2015
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Pragtige kus en see! Beeldskone moedernatuur! Kom voorbereid aangesien daar geen winkeltjies is nie.
Monica S. - 15th May 2015
staying in Witsand, Tuinroete
Juis omdat Witsand so klein en rustig is, is dit die ideale plek om te gaan besoek buiteseisoen. En ons het gehoor dat dit behoorlik "kook" binne seisoen. Vriendelike "omgee" mense.
Yolandi D. - 14th May 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pronto by Die Punt het 'n seekos-buffet op Woensdae-aande wat jou voete onder jou sal uitslaan. Blaster Entertainment het glow in the dark putt putt, vet pret!
Andre E. - 12th May 2015
staying in Glentana, Tuinroete
Baie veilige en rustige area.
Dirk V. - 12th May 2015
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Goeie ligging tot strand.
Leone M. - 11th May 2015
staying in Paradys, Tuinroete
Knysna kan as Paradys beskou word. :) Daar is genoeg om te doen en te sien. Die uitstappie na Western Head was heerlik. En die bos 'n onbeskryflike belewenis.
Eduard D. - 11th May 2015
staying in Little Brak, Tuinroete
Baie om te sien, rustig en vele aktiwiteite in die omgewing.
Pat & Johan G. - 11th May 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons ken Oudtshoorn baie goed. Het al baie daar gekuier omdat ons vriende het van oor die 40 jaar. Het dus nie die toeristeaantrekking plekke besoek nie.
Maria P. - 9th May 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Indien dit sonskyn weer is, is daar heelwat om te doen en kan mens dit geniet.
Wynand P. - 9th May 2015
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna se waterfront raak stagnant. Sekere restaurante se diens het uiters swak geraak.
Hugo V. - 8th May 2015
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi.
Hanlie V. - 8th May 2015
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis en die omliggende dorpies is ongelooflik pragtig en rustig en word beslis aanbeveel vir 'n vakansie.
Ilona K. - 8th May 2015
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Stay as clean and unique as you are.
Philip E. - 7th May 2015
staying in Witsand, Tuinroete
As die weer lekke is dan is Witsand tops.
Lizette H. - 7th May 2015
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Fantasties.
Dries L. - 7th May 2015
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Daar is nie 'n beter plek as Heroldsbaai in die wêreld nie.
Nosizwe M. - 7th May 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Nice town. Enjoyed a lot of adventure. Will be back for sure.
Eduard J. - 7th May 2015
staying in Witsand, Tuinroete
Baie rustige en oogsienswaardige dorpie. Goed vir die gemoedsrus.
Francois D. - 6th May 2015
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Beslis 'n besoek werd. Baie om te sien, besoek en te ervaar in Knysna en omliggende omgewing.
Francois D. - 6th May 2015
staying in Baviaanskloof Ingang, Tuinroete
Alhoewel die Baviaanskloof die hoofrede vir ons besoek was, is daar soveel meer om te doen en te sien in die Willowmore, Baviaans- en Uniondale omgewing. Dit is beslis nog 'n besoek werd.
Grizelda L. - 6th May 2015
staying in Knysna, Tuinroete
Was 'n baie mooi plek. Baie goed om te doen om 'n mens besig te hou. Rustig daar. Heerlike eetplekke! Dit was lekker om die strande te besoek al is dit nie swemstrande nie.
Claudia H. - 6th May 2015
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Was baie aangenaam in Mosselbaai, was ook goed om buite toeriste seisoen te gaan. Baie om te doen, dorpe is naby vir uitry vir 'n dag.
Patricia B. - 6th May 2015
staying in Danabaai, Tuinroete
Dana Bay is absolutely awesome, I will be returning as soon as I can.
Eric Stolk S. - 5th May 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
De moeite werd vir 2 dae.
Gerhard K. - 5th May 2015
staying in Knysna, Tuinroete
Nie beste plek op die toer nie maar lekker om 'n dag by te spandeer.
Marinka N. - 5th May 2015
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie om te doen en te sien in omliggende omgewings naby aan Plettenbergbaai.
Tanya S. - 5th May 2015
staying in Robberg, Tuinroete
In Robberg voel mens nie soos 'n toeris nie, dit voel asof mens 'n "local" geword het! Definitief aanbeveelbaar!
Wilna P. - 5th May 2015
staying in Wildernis, Tuinroete
Fantastiese plek, mooi natuur.
Carina M. - 4th May 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn steel 'n mens se hart voor jy weet. Die mense is vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Daar is oneindig baie besienswaardighede om jouself mee besig te hou. En dis ongelooflik veilig!
Angel N. - 4th May 2015
staying in Wittedrif, Tuinroete
Cherish every moment we've spend there.
Bernice S. - 4th May 2015
staying in Witsand, Tuinroete
Dis 'n pragtige omgewing en baie lekker, maar daar is nie veel vir die kinders om te doen nie.
Jansen S. - 4th May 2015
staying in De Rust, Tuinroete
Oulike plek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za