Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"My family loved being in Sedgefield and we will definitely be returning. We enjoyed the peacefulness and tranquillity."
"Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte."
"Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces."
"Boggomsbaai is 'n heerlike, rustige, vakansieoord, maar 'n winkeltjie met net die nodigste kan miskien handig wees."
"Danabaai is 'n wonderlike vakansie dorp, rustig, skoon en sentraal geleë. Kan alles doen wat nodig is om 'n heerlike vakansie te geniet. "
"Soveel om te doen en sien. Hoogtepunte was die grotte, Rust en Vrede waterval en Cango volstruisplaas. "
"Uitstekend geleë in Knysna. Baie mooi, skoon en netjies. Rustig op die water met die getye wat in- en uitgaan."
"Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back."
"Dis die lieflikste skoon en stil plekkie. Die see se bries en branders is al wat jy hoor. Vriendelike mense. Treffend verby!"
"Wildernis is wonderlik, een van ons gunstelingplekke in SA en ons sal altyd terugkom!"
"Not that much too see but the R62 is a great road with magnificent views! "
"Hartenbos is wonderlik en die beste plek om vakansie te hou in die land. Die weer is wonderlik en die see is fantasties. Wonderlik en baie aangenaam."