Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Dit is 'n heerlike plek vir gesinne, met wonderlike strande, goeie restaurante en vriendelike mense. Ons sal verseker teruggaan."
"Die naam spreek vanself! Die mense is ook besonder vriendelik op die roete!"
"There are some quirky restaurants down the main road, shopping centres as well as shops that sell Ostrich leather items and gifts. We enjoyed our stay immensely."
"Gewone mense weet nie rêrig van enige ets in die dorp en omgewing om te doen. As jy nie vertroud is met die roete nie en op pad is êrens heen nie!"
"Agteruitgang op die dorp is wel te bespeur. Theseneiland is 'n vernuwing met baie besighede en goeie restaurante."
"Pragtige netjiese deel van ons mooi land. Kan sien mense aan stuur en inwoners doen baie moeite."
"De Rust is die regte plek vir mense wat kan klaarkom sonder baie winkels en besige strate."
"Net Diaz Waterpark Mosselbaai is te "dodgy". Hartenbos is beste vir kinders en baie om te doen al is die weer sleg."
"Enjoyed the Cango caves and the Old Mill, but the town itself, not really."
"Stilbaai is 'n baie lekker vakansie-bestemming of lekker vir 'n wegbreeknaweek."