Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Dit is voorwaar die titeldorp van die jaar werd. Dis so 'n rustige dorp met die mooiste huise en vriendelikste mense. Die atmosfeer van die dorp is net onbeskryflik. Definitief 'n besoek werd."
"Pragtige dorpie! Soveel om te sien en doen en het 'n regte Karoodorpie-atmosfeer."
"Ek het as kind grootgeword in hierdie koue water van Lambertsbaai en my hart bly trek terug daarheen."
"McGregor is 'n pragtige plek en veral op 'n Saterdagoggend is die plek besig, met mense wat met hulle honde in die strate stap en die dorpie geniet en verken."
"Die stad self is vir my te besig. Houtbaai is meer as genoeg, en die omliggende gebiede is lekker om te verken."
"Lots to see and do. Would be awesome to have been able to cool down at a swimming pool or river during the heat."
"Baie dankie, Kaapstad, vir ’n skoon stad om vakansie te hou. Die City bustoere is 'n uitstekende idee!"
"Gouritz is lekker stil, maar naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai om aan te vul i.v.m. entertainment vir die kinders."