Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Pragtige dorpie met lieflike verskeidenheid van winkeltjies - die hotel met Gin bar was 'n verrassing en die "platters" was voortreflik!"

Velddrif, Wes-Kaap

Harbour Lights

"Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Baie lekker plek vir 'n vakansie."

Swellendam, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Nice coffee shops, good MBT and hiking trails for kids and grown ups."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ikibiki

"Aangenaam verras as jy rondry en die juwele in Beaufort-West ontdek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Ouma se C Huisie

"Gansbaai was baie bedrywig. Het alles gekry waarvoor ons gesoek het. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Mooiste bergreekse in die Sederberg."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Pragtig met al die blomme - lekker winkeltjies en eetplekke."

Swellendam, Wes-Kaap

Die Skaapkraal

"Baie mooi en rustige dorpie met lekker baie doendinge."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Silver Knights

"Lekker dorp met heerlike eetplekke."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Die Kasteel

"Vir 'n een dag die dorp ervaring is dit 'n belwenis, tensy 'n mens bereid is om die omgewing ook te verken en dan rond te ry."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Ons is mal oor Kleinmond. Dit is 'n wonderlike kusdorpie - netjies, gesellig, persoonlik en die mooiste natuur."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Heerlike restaurante en het die Handweef baie interessant gevind. Heerlik gestap op die Cook-roete vir 90 minute met ’n pragtige uitsig oor die dorpie. Pragtige kerk en veral Mez-restaurant is aan te beveel."

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Do visit the surrounding hidden gems."

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Geen behoorlike winkel nie."

Weskus, Wes-Kaap

Thali Thali Game Lodge

"Pragtig in die lentetyd!"

Prins Albert, Wes-Kaap

At 85 on Church

"Waarde-vir-geld-wegbreekplek, vir 'n vinnige naweek heen en weer."

Swellendam, Wes-Kaap

Eenuurkop Guest Farm

"Pragtige dorpie om te besoek, gaan maar vroeg op Saterdae om rond te loop, want meeste plekkies maak reeds 13:00 toe. Was voorwaar 'n goeie ondervinding."

Hermanus, Wes-Kaap

40 on Main Self-catering

"Altyd lekker in en om Hermanus."

Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane

"Lief vir Paarl. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Altyd Tuis

"Beste baai aan die Weskus. "

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"So much more to do than we expected. We plan on going back!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Kumoya

"Ons woon lekker in Pretoria en is mal oor Umhlanga, maar sal die Kaapstad-omgewing as tydelike of permanente verblyfplek enige tyd aanbeveel."

Greyton, Wes-Kaap

Die Markhuisie

"Greyton is beslis dorp van die jaar. Ek kan nie wag vir my volgende kuier in Greyton nie. Dit is nou my gunsteling dorpie op die kaart."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Moet op elkeen se lys van Karoodorpies wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Love die hele Wes-Kaap en kus."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Die beste vakansiedorp ooit."

Blad
Blad 541 - Wys 16201 tot 16230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang