Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Gansbaai, Western Cape

Seaview Apartment

"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."

Vredendal, Western Cape

Ruanda Guest House

"Sal weer daar bespreek."

Prince Albert, Western Cape

Karoo-Rust

"'n Moet vir ten minste 3 dae om te kom ontdek."

Ceres, Western Cape

Mountain View Guesthouse

"Netjiese dorp in 'n mooi omgewing met baie vriendelike mense."

Witsand, Western Cape

The Whale Place

"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "

Knysna, Western Cape

Shell's Corner Cottage

"Good base to explore surroundings."

Oudtshoorn, Western Cape

The Whitehouse

"Oudshoorn is ’n lieflike plekkie met lieflike mense."

Cape Town, Western Cape

8 on Penguin

"Sal definitief weer besoek."

Paternoster, Western Cape

Seekat on Malmok

"Daar is blykbaar heelwat klein/oppertunistiese misdaad gevalle en ons was aanbeveel om die alarm aan te sit as ons uitgaan."

Calitzdorp, Western Cape

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Baie mooi geskiedkundig behou. Restaurante en wynplase is 'n moet om te besoek."

Gansbaai, Western Cape

Gansbaai Central Accommodation

"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."

Robertson, Western Cape

Vlettershof Guest House

"Lekker rustige dorpie vir persone wat wynkelders wil besoek."

Witsand, Western Cape

@ The Whales

"Mense is vriendelik."

Cape Town, Western Cape

Aandvari Ocean View

"Skoon. en die verkeer loop mooi. Baie om te doen en sien."

St Helena Bay, Western Cape

Misty Dawn

"The best place to find fish and chips."

Breede River Valley, Western Cape

Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages

"Go out for a drive, the Tankwa-padstal or Inverdoorn are worth a visit."

Lamberts Bay, Western Cape

Xamarin Guest Farm

"Mag verskil van persoon tot persoon. Jy gaan of mal wees oor die Baai of voel dis nie jou koppie tee nie. Meer vir dié wat rustigheid, natuurskoon en basiese geriewe weg van die gewoel soek. Blommetyd is natuurlik topseisoen."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Goeie oornagdorp vir blommekyk en verteenwoordigers om Noord-, Suid-, Oos- en ook Weskus te besoek."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"Lekker sentrale ligging."

St Helena Bay, Western Cape

Absolute Beach

"Stil, mooi en heerlike Weskus gasvryheid."

Cederberg, Western Cape

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"Absoluut die moeite werd om te besoek. Die natuurskoon is om van boeke te skryf. Die mense is ook aards en gevul met warme vriendelikheid."

Page
Page 547 - Showing 16381 to 16410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers