Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Hannes O. - 11th December 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Wonderlike dorpie.
Thelma V. - 11th December 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Minki S. - 11th December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is die beste en skoonste vakansiebestemming.
Eben B. - 11th December 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Plek van goud.
Jacques D. - 11th December 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
If I can choose only one word to describe Greyton it would be magical!
Alicia H. - 11th December 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is 'n baie oulike dorpie! Dit is bietjie afgeleë van die omliggende dorpies wat beteken daar is minder mense en dis heerlik stil en rustig. Tog, is dit net 10 km van Robertson af so jy kan maklik vir 'n dag uit ry na enige van die wynplase. Daar is 'n wonderlike dag spa in die dorp wat 'n fantastiese massering bied!
Lauren C. - 11th December 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam.
Jeanette P. - 11th December 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Lekker vakansiebestemming.
Amanda V. - 11th December 2017
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Beatrice D. - 11th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Kon ons verluister aan die mense se manier van praat terwyl ons kos gaan koop het. Het lekker gelag vir hulle sêgoed.
Jenna B. - 11th December 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Die enigste probleem was dat daar geen selfoonontvangs was nie.
Henriëtte L. - 11th December 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Die Riebeke word nie verniet die trou-vallei genoem nie!
Marike V. - 10th December 2017
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Mooi, skoon en veilige woonbuurt.
Erica V. - 10th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om in die omgewing te doen.
Herman J. - 10th December 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Veilig, stil, mooi kuslyn. Naby Stilbaai vir winkels en restaurante.
Marcelle D. - 10th December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n see-vakansie bestemming . Dit is baie gewild onder matrikulante en studente en 'n vertrapping binne-seisoen. Die plaaslike eetplekke is tops en die personeel behandel jou soos 'n local.
Neels D. - 10th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Mooi omgewing en sentraal geleë.
Leandri L. - 10th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is een van die dorpe wat jy net deur ry. Jy kan nie oor die straat stap sonder dat 3 mense jou kom vra vir geld of kos nie.
Peejay V. - 10th December 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie naby aan alles en pragtige uitsig van Tafelberg en Robbeneiland en het die pragtigste strand.
Lesley M. - 10th December 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
I don't know how you survive in that heat. We were very happy to have cooler weather and even a few drops of rain while running Prison to Prison marathon.
Wilhelm B. - 9th December 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
Naby die stad, Durbanville, Panorama en Tygervallei.
Don & Dalene T. - 9th December 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Goeie ligging, stil en mooi omgewing.
Leani V. - 9th December 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Lekker naby winkels geleë en sentraal ten opsigte van omliggende dorpe.
Johann B. - 9th December 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Verkeer kan 'n kopseer wees vroegoggend.
Janine N. - 9th December 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n rustige dorpie en ideal vir 'n werkbreek van die geraas van die stadslewe.
Matheus J V. - 9th December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Moenie 'n ding wat heel is regmaak nie, die plek is perfek!
Frances W. - 9th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Full of character, but petty crime is a problem.
Marinda S. - 9th December 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Fantasties. Baie besig.
Ryno E. - 9th December 2017
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg.
Dalene H. - 9th December 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Daar is so baie om te ontdek met vriendelike mense wat 'n mens ontvang en bedien.
Raymond R. - 8th December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige en netjiese klein maar gerieflike dorp.
Leonard B. - 8th December 2017
staying in Heather Park, Wes-Kaap
Heather Park is baie stil en veilig. Slegs tien minute se reis na uitstekende strande, en egte rus en vrede.
Stuart C. - 8th December 2017
staying in Tuine, Wes-Kaap
Goeie ligging, met winkels en restaurante beskikbaar. Net vir inligting: Die onderdak parkering is nou R50 per dag.
Melvin S. - 8th December 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Vakansie atmosfeer is duidelik sigbaar en word deurgaans gevoel.
Ammi S. - 8th December 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Lekker plek!
Mona P. - 8th December 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Pragtige dorp, vriendelike mense.
Sebastian K. - 8th December 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Bou so voort .
Erika L. - 8th December 2017
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
Werklik 'n versteekte skat.
Hannelie S. - 8th December 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tergniet is 'n klein dorpie op sy eie met sy eie strand ver van die lawaai af.
Bernard O. - 8th December 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Perfectly situated to travel to smaller destinations like Hermanus and also away from the buss of the city, yet close enough if needed to be there. One of the safest areas around Cape Town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za