Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Kobus C. - 23rd March 2017
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom.
Thys V. - 23rd March 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kogelberg Reservaat het paar netjiese staproetes, veral op 'n warm dag is die Palmietrivier 'n lafenis saam met die stap.
Amanda V. - 23rd March 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Riebeek-Kasteel is an absolute delight! A small village filled with quirky places and eccentric characters. Eve's restaurant does a brilliant breakfast and Wicked Treats does the best scones.
Sonja R. - 23rd March 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Fanastiese dorp met vriendelike mense.
Colette M. - 23rd March 2017
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Pinnacle Punt is 'n pragtige bestemming.
Ronethea L. - 23rd March 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Lekker plek en kan my aftree-oord word.
Pieter D. - 23rd March 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Baie mooi.
Antoinette M. - 23rd March 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap.
Christo O. - 23rd March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see.
Elouise D. - 23rd March 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Dis sentraal geleë.
Dawie En Annalise M. - 22nd March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar.
Hercules D. - 22nd March 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Ek sal graag daar wil gaan aftree, die restaurante is die beste!
Joeline S. - 22nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is naby alles.
Lize J. - 22nd March 2017
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is 'n lieflike kusdorpie. Baie rustig, 'n plekkie om weer jou batterye te herlaai. Inwoners boeregasvry.
Ricardo V. - 22nd March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die weer was net uitputtend. Oor die algemeen goed
Susan M. - 22nd March 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Houtbaai is 'n fantastiese plek om te besoek.
Ferdinand H. - 22nd March 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Die plek om te wees! My hart is daar.
Heleen J. - 22nd March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
I love Beaufort West.
Teresa B. - 22nd March 2017
staying in Flamingovlei, Wes-Kaap
Dit was asemrowend - die voëllewe was ongelooflik.
Martin G. - 22nd March 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Skoon, wonderlike klimaat.. Beslis 'n uitstekende vakansiedorp.
Wihan B. - 22nd March 2017
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Die aandete by die watermeul was 'n ervaring.
Ben P. - 22nd March 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Eating places should stay open later than 17:00.
Michelle H. - 22nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Rustige plekke waar mens nog die stilte ervaar al beweeg jy tussen ander besoekers.
Mike J. - 22nd March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nice town and clean.
Anet P. - 22nd March 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë en 'n goeie omgewing.
Rene D. - 22nd March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beautiful, quaint little town - perfect for a getaway from the JHB busy life.
Karen V. - 21st March 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Baie sentraal.
Louis J. - 21st March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp en kuier plek.
John & Bianca S. - 20th March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is not as touristic as Stellenbosch or Franschhoek but that suits us.
John & Bianca S. - 20th March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Zeer geschikt voor een strand vakantie. Veel kite surfers. Goede restaurants.
Francois M. - 20th March 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Ek is self nie 'n gholfspeler nie, maar ek is seker gholfspeler sal dit baie gerieflik vind om in die landgoed oor te bly.
Francois M. - 20th March 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Beïndruk deur rit na die Groot Brakriviertoe
Annette J. - 20th March 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Die natuurskoon is van die beste.
Martin W. - 20th March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wonderlike ontwikkeling/vernuwing tans in Hartenbos.
Marius S. - 20th March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Winderig!
Bernice B. - 20th March 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Stil, skoon en goed geleë.
Dries P. - 20th March 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Baie nice. Goeie weer ook gehad.
Ruan D. - 20th March 2017
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Goeie staproete en veilig om rond te loop. Ligtoring binne loopafstand.
Yolandie V. - 20th March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Four Sheep restaurant bedien heerlike Karoo-skaapdisse!
Deon V. - 20th March 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Lekker visvang-area en pragtige strand met uitsonderlike rotsformasies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za