Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"The Crags area is beautiful with many hidden gems like wine estates, Birds of Eden and the Barnyard theatre. It's close to Keurboom strand and Plettenberg Bay."
Great Brak River, Western Cape
Oppi See"Beelskone strande, vriendelike mense, heerlik stil en rustig."
"Wat 'n verassing om na die kronkelpad deur die Berge of met die langpad uit die Kaap te ry en so 'n beeldskone dorpie te kon aantref. Was verbaas oor al die lieflike verskeidenheid eetplekkies en die vriendelike gemeenskap van die inwoners."
"Pragtige dorpie, baie vriendelike mense, lekker plek om net weer te gaan asemskep van die besige daaglikse lewe."
"Dis 'n pragtige wissersdorpie met sy vriendlike mense, sal enige dag weer gaan vir 'n kuiertjie en vir my was dit 100% veilig."
"They can maybe get more bigger shops like Spar, Pick & Pay and maybe a pharmacy. But otherwise it's a nice place."
"Fryers Cove Restaurant is uitstekend, ons het lanklaas sulke lekker kerrievis en viskoekies gehad. Doringbaai is baie rustig en stil."
"Bali Trading buite Riversdal is definitief die moeite werd om te besoek. Sal volgende keer graag meer van die omgewing wil verken."
"Mooi strande, goeie surfspot (JoJo's) en goeie verskeidenheid restaurante. Ons maak weer so."
"Kaapstad is ’n moet vir enige toeris met genoeg besienswaardighede om jou vakansie onvergeetlik te maak."
"Net jammer dat Covid-19 so 'n negatiewe impak op besigheid in die dorp gehad het."