Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"We have been coming to Gansbaai from Johannesburg for over 10 years and have seen changes in the town and the beach, but we are never disappointed."
"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."
"Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend."
"Lekker veilig, mens-mense kry jy hier. Vars vis en interessanthede is volop. Trots Suid-Afrikaans."
"Kaapstad is 'n wonderlike plek ek sal enige persoon aanbeveel om Kaapstad toe te kom, want alles is hier."
"Maak tyd vir hierdie pragtige dorp. Draai af van R63 en ry in Bathstraat. Parkeer, loop rond en besoek die plattelandse winkels en eetplekke. Beslis die moeite werd."
"Kaapstad bly my 'hood'. Kinderjare-herinneringe bly so lewendig met elke besoek. Dit bly net mooi, om elke draai word jou asem weggeneem."
"Cederberg is an area that should be talked about and explored more, people don't know what's there. It's beautiful."
"A lovely spot close to Cape Town with a beautiful beach, nice restaurants and good facilities."
"Daar is slegs een kaffee/restaurant wat Maandae en Dinsdae gesluit is. Strand is nie besonders aantreklik nie."
"Vis en tjips by the Fish Lady as jy ‘n wegneemete op die strand wil geniet of Blue Goose as jy iets meer formeel wil geniet. Albei se kwaliteit en diens is puik. Walkerbaai Natuurreservaat is absoluut pragtig."
"Ek is oorspronklik van Robertson. Ek sal altyd mense verwys na Robertson toe omdat ek weet dat dit 'n verskriklike mooi plek is, en mense van buite dit altyd sal geniet."
"Pragtige eenvoud binne die rooibostee-wêreld en Sederberge, met verrassende historiese geboue en huise wat die hartklop van die dorp vorm en jou met nostalgie vul vir 'n weer-kuier!"
"Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis."
"Betty's Bay is a very peaceful place to get away. Surrounded by a fresh sea breeze and nature. Also 24/7 security patrol. A great vacation place."