Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Paternoster, Weskus

Mythos

"Uitstekend!"

Lambertsbaai, Weskus

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland. "

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Baie lekker rustig."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Info kantoor is nie baie behulpsaam nie. Dorp se mense is baie vriendelik en dorp is baie skoon."

Langebaan, Weskus

Flamingo Park A2

"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."

Blouwaterbaai, Weskus

Blue Bay Lodge & Resort

"Absolute comfort and beautiful scenary!"

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Pragtige ongerepte sandstrand met oulike outydse visserhawe. 'n Onontdekte juweel."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Dit is baie mooi!"

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"'n Moet-ervaar bestemming vir almal!"

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Mooiste mooi hart-se-punt dorpie!"

Langebaan, Weskus

Flamingo Park A2

"Mal oor Langebaan!"

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Baie afgeleë, maar pragtig."

Paternoster, Weskus

Milky Way

"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."

Blouwaterbaai, Weskus

Kyki-C

"Goed geleë."

St. Helenabaai, Weskus

Piccolo Villa

"We fell in love with St Helena Bay - a place with so much character! Beautiful beach walks, a great restaurant overlooking the sea, and very well located to visit other West Coast attractions. Highly recommended for an authentic West Coast experience!"

Mykonos, Weskus

On the Beach 1

"Ek dink dat jy nie maklik beter sal kry nie!"

Britanniabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Lekker wegbreek van geraas. Stil, rustige omgewing."

Yzerfontein, Weskus

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is 'n baie mooi vakansiedorp!"

Paternoster, Weskus

Astrandt 3

"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."

Langebaan, Weskus

Flamingo Park A2

"Skoon dorp met alles wat jy benodig vir 'n prettige vakansie."

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Dit is 'n pragtige dorpie met baie karakter."

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"Pragtige Weskus dorp met 'n heerlike atmosfeer en netjiese voorkoms. Pragtigste sonsondergang oor die water. Gerieflik geleë binne 1 uur vanaf Kaapstad en met Darling net 15 km weg is dit 'n goeie keuse vir 'n heerlike vakansie."

Paternoster, Weskus

Gelukkie

"Pragtige plek. Die strand is mooi skoon."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Mooi en rustige dorpie."

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Dis 'n wonderlike plek vir mense wat wil wegbreek uit die gejaag van die lewe, dis 'n absolute kans om te rus en niks te doen nie."

Blad
Blad 220 - Wys 6571 tot 6600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang