Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
E'bay Apartments"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Rustige, pragtige dorpie. Voel baie veilig. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!"
"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildflower Cottage"Praat met die locals oor waar om te gaan eet, ons het so 'n plekkie ontdek wat ons nooit sal vergeet nie, vir goeie redes!!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastmolen Holiday Flat"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"Stil en veilige pragtige omgewing. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Eenuurkop Guest Farm"Baie oulike, netjiese dorpie, met 'n hele paar oulike restaurantjies."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Besonderse plek om te besoek met heelwat besienswaardighede."
"Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Die stillte was 'n lafenis vir 'n moeë siel. Die uitsig oor die dam onverbeterlik."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Baie goeie eetplekke, maar antieke winkels stel teleur."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena."