Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"Baie lekker kusdorpie om te ontspan vir n paar dae."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Klapmuts is 'n landelike gebied met plase en kleinhoewes. Daar is wel 'n dorpsgedeelte met meer as een supermark (een daarvan, Pick n Pay Express wat deurnag oop is) en brandstof. Daar is baie toeristebestemmings binne 15 minute vanaf Klapmuts. Die enigste waarskuwing: die grondpaaie af van die hoofroetes vra geduld en respek. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Cycads Self-catering 6"Very friendly and accommodating people in Hermanus."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Beautiful, quaint little town with galleries, coffee shops, wine tasting - all in one street."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Brandwacht is 'n uitbreiding in Stellenbosch en naby al die winkels en eetplekke."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South Point Self Guest Lodge"Pragtige foto's geneem by die mees suidelike punt en die skeepswrak saam met die sonsondergang."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"'n Pragtige, rustige plek vir ontspanning en vakansie! Yzerfontein is besonder netjies en inwoners is baie behulpsaam. Verseker 'n besoek werd! "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Sentraal om die hele omgewing te kan verken!"
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Dit is 'n tipiese plaasdorp. Baie mooi ou huise wat netjies opgeknap is. Die Ou Meule het die lekkerste pasteie en gebak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Pragtig en pure plesier. Wolfgat Restaurant is 'n besonderse ervaring."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"'n Fantastiese vakansiedorp met karakter en wonderlike mense. Verseker 'n moet op almal se lysie."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Gates"Pragtig, fantasties en die inwoners/vakansiegangers is almal baie vriendelik!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Sal weer na ons gunstelingbestemming gaan. Baie dankie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Geniet dit so dat ons 'n eiendom aangeskaf het."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Rooiheuwel Cottage"Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
25 The Tides"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike uitspanplek as jy rus en vrede soek."