Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Lekker restaurante en koffiewinkels. Geniet om rond te stap. Voel baie veilig."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Bly nog steeds goeie waarde vir geld."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River View"Parys is sentraal geleë vir kuiers vanuit die Vrystaat, asook Gauteng"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"Hartbeespoort, always has a way to surprise one."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Lovely town, clean, but roads need some work."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"We had a problem with rain since the roads are gravel."
Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Fair Haven Guest House"Die vervalle myne by die dorp is ongelukkig nie 'n trekplester nie."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg
De Adelaar Landgoed"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Beesdam Guesthouse"Lekker dorpsgevoel met die energie van die studente."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Baie lekker wildtuin naby Pretoria wat die Groot 5 bevat."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Uit 'n SANpark Honorary Ranger se oogpunt behoort die hekke te sluit in die aande, gans te veel deurgang verkeer deur die nag, vir 23 000 hektaar plus is sekere wild slegs in areas soos Mongena waar publiek nie kan gaan sonder om top geld te betaal, verspreiding van meer wild sal def aanbeveel word regoor die reservaat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Wonderlike dorpie wat steeds die jongmens se lewe vasvang."
Orkney, Ontsnap Uit Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Dalk baie meer geskik vir ouer mense aangesien ons 'n klagte gekry het van geraas."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Paaie was bietjie sleg anders was dit baie lekker."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bellevue Cottage"Preferred to stay outside town - wanted some tranquility."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverstay"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Interessante plekke en restaurante."