Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Gentle Breeze Retreat

"Uitstekend. Daar is so baie om te doen."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Naby en vele dinge om te doen."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Hartedief Gastekamers

"Lovely town, clean, but roads need some work."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Magalies Mountain View Cottage

"We had a problem with rain since the roads are gravel."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rotary Place

"Daar is baie om te verken. Oulike plek."

Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg

Fair Haven Guest House

"Die vervalle myne by die dorp is ongelukkig nie 'n trekplester nie."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg

De Adelaar Landgoed

"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Lekker dorpsgevoel met die energie van die studente."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Chameleon Bush Lodge

"Baie lekker wildtuin naby Pretoria wat die Groot 5 bevat."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"One night's stay is not enough."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Uit 'n SANpark Honorary Ranger se oogpunt behoort die hekke te sluit in die aande, gans te veel deurgang verkeer deur die nag, vir 23 000 hektaar plus is sekere wild slegs in areas soos Mongena waar publiek nie kan gaan sonder om top geld te betaal, verspreiding van meer wild sal def aanbeveel word regoor die reservaat."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Meadows Apartments

"Wonderlike dorpie wat steeds die jongmens se lewe vasvang."

Orkney, Ontsnap Uit Johannesburg

Goue Myl Orkney Vaal

"Dalk baie meer geskik vir ouer mense aangesien ons 'n klagte gekry het van geraas."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Paaie was bietjie sleg anders was dit baie lekker."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Bellevue Cottage

"Preferred to stay outside town - wanted some tranquility."

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverstay

"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"Interessante plekke en restaurante."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Clean town and with minimal street vendors."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

A Touch of Grace

"Genoeg slaggate vir 'n 4x4 rit."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

"Pragtige plekke in privaat besit maar die strate en sekere dele benodig dringend aandag. Heerlik restaurant besoek, Loopstraat. Definitief 'n plek om te besoek."

Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Vette Vis

"Pad na Oranjeville en in dorp benodig baie aandag."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Nie al die plekke in Dinokeng doen moeite om wildsritte te reël nie en selfbestuur kan bietjie stresvol wees met van die paaie. Ons het ook al gevind dat daar van die akkommodasie is wat nie op standaard is nie maar so leer mens jou les en gaan net nie weer soontoe nie."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Adato Guest House

"Studentedorp met nie veel vir die toeris nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Bushveld Magic

"Ons het nooit geweet watse juweel net hier op ons voorstoep lê nie. Ons sal vir seker terugkeer."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Plaas Toe

"Net 5 spesies gesien nl. Zebras, springbokke, kameelperd, die Neushoringvoëls en 'n vlakvark. Beslis nie waarde vir jou geld nie."

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang