Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng should do something about the state of De Wagendrift Rd. The corrugations are extremely rough!"
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"I only stayed at the farm and not explored Hekpoort at all."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Place Boutique Guesthouse"As jy wil wegbreek om te rus, is Parys die plek!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Dit is altyd lekker om te gaan. Alhoewel van die plekke se pryse meer vir die buiteland is. Ons gewone ouens kon van die plekke nie bekostig."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Ons was al paar keer by gastehuise of selfsorgeenhede in Potchefstroom. Tot dusver is daar geen klagtes oor venues wat ons besoek het nie. Infrastruktuur van die dorp is van so ’n aard dat jy vinnig by jou bestemming kan uitkom. Sommige paaie, veral in die middedorp is net heelwat ondraaglik - te veel "potholes". Dit kort opknapping. Munisipale dienste in terme van die skoonheid van die dorp behoort ook aandag te geniet."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby aan die stad vir 'n vinnige wegbreek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesego Guest House"Hartbeespoort is beautiful with great and many activities to do, would love to go back."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng het goeie selfry-roetes, skoon piekniekplekke, baie restaurante en kiosks waar versnapperings gekoop kan word. Lekker naby aan Jhb vir gereelde besoeke. Daar is heelwat verblyfopsies binne die reservaat. Sommige blyplekke is beter geleë as ander; ons verkies plekke wat verder weg is van die teerpad, om meer bosgeluide te kan beleef."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Potchefstroom is 'n dorp waar 'n mens graag kuier."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Moenie die Krugerwildtuin verwag nie. Tog het ons leeus, renosters en verskeie boksoorte gesien. Jy het verkieslik 'n voertuig met goeie grondvryhoogte nodig."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Nou maar ons 2de keer daar. Leer nog watter eetplekke is lekker en gee diens en watter slaapplekke hou ons van."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Sal 2 keer dink voor ek weer gaan."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Arcadia 4 Star Guesthouse"Die dorp het 'n samewerkende resep en verdien om "'n dorp v/d jaar kandidaat" te wees."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Baie om te sien en te doen en lekker eetplekke."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Surprisingly much game (one of each!) as we drove in the first day. Some of them in a not very good condition. Self drive rates very high."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie netjiese dorp. Sal dit aanbeveel vir oornag."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Clean up the dam and rid the place of mosquitoes."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River View"Parys is 'n pragstuk van 'n bestemming met die fraaiste plaaslike winkels. As jy nie iets vind om jou mee besig te hou in die dorp self nie, sal jy vir seker iets in die omliggende dele kry om te doen."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Scenery wise Potch is a bit of a dud in winter, but there are so many little places to visit, many little cafe's or restaurants for refreshments, etc where you can find your seat in the sun to unwind a little. I can imagine that it is beautiful from spring onwards."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Becoming to commerialized and busy."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Hof Gastehuis"Dink dit was eens baie mooi op sy tyd, maar sekere dele is nou vervalle. Ons 6 maande seuntjie was hardlywig, maar die apteek het niks in voorraad vir hardlywigheid nie (ook nie inspuitings nie) en ook genoem mens kry niks medisyne vir babas vir hardlywigheid nie. Onwaar. By die huis is al my medisyne. Voel net sekere besighede/winkels nodig maar 'n hupstoot. Ook, sal daarvan hou om meer opsies as net Spur te kan hê vir 'n restaurant. "
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Ons eerste besoek aan die omgewing, sal op die uitkyk wees vir ander plekke daar."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Daar is baie plekkies waar mens kan gaan rus in die vallei en sal dit beslis aanbeveel. Dit is veilig en baie mooi."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterfall Guesthouse"Solank jy aan Safarituine se kant bly is dit goed. Bly weg uit middedorp."