Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Tuinroete

La Vista

"There is much to do. Any other places can easily be reached."

Mosselbaai, Tuinroete

Bentonhof

"Ons ken die omgewing goed, maar dit is altyd lekker in Mosselbaai en om te sien hoe die plekke opgegradeer word. "

Tuinroete

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Ons woon aan die Tuinroete. Beste plek in die land!"

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril Villa 72

"Pragtige kusdorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe Ridge Self-Catering

"Beautiful and centrally located."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 7

"Sal net graag wil weet van eetplekke wat dekke het waar jy met jou troeteldiere ook welkom is. Ons Yorkies is ons kinders. Gaan nêrens sonder hul nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Opiheuwel

"Mosselbaai is 'n ideale vakansiebestemming. Vriendelike mense wat ander respekteer. Veiligheid en netjiese omgewing. "

Mosselbaai, Tuinroete

SantoSea

"Ontspanne vakansie by die see."

Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Asemrowend."

Mosselbaai, Tuinroete

21 De Valle

"Pragtig en skoon! Vriendelike en gawe inwoners."

De Bakke, Tuinroete

Nautica 301

"Definitief waarde vir geld. Netjiese woonstel."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Dis 'n fantastiese en rustige plek met pragtige uitsigte en lieflike mense. "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton 73C Studio Apartment

"Idilliese vakansiedorp. Min plekke in Suid-Afrika waar die see en berge so naby mekaar geleë is. "

Hartenbos, Tuinroete

C-View

"Dis die plek om te wees! Mal oor Hartenbos!"

Hartenbos, Tuinroete

Loerie Singel House

"Het al voorheen daar naweek of vakansie gehou. Iets te doen vir almal en baie aktiwiteite. En ook nou met die zip line ook!"

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Uitstekend en defnitief 'n bucket list vir enige iemand! Soveel om te doen en soveel uitsigte en 'n ongelooflike mooi wêreld en pas om te besoek!"

Heatherlands, Tuinroete

Pillow & Fern

"Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all."

Hartenbos, Tuinroete

29 @ Weenen

"Soos altyd sielsbevredigend."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Enjoyed the old town, the arty sheds and shops, The Point and Diaz Museum Complex."

Piesangvallei, Tuinroete

Ocean Pearl

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Jongensfontein, Tuinroete

Dassie Singel Self-catering Units

"Wat 'n mooi rustige plekkie, baie geniet."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Mal oor die plek!!"

Island View, Tuinroete

24B Kruger

"Very nice and quiet."

Wildernis, Tuinroete

Wilderness Forest Chalet

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Mosselbaai Zipline 'n moet om te doen. Ek en my vrou het dit op ons huiweliksherdenking gedoen en dit was 'n adrenalien rush soos nog nooit tevore nie. Mosselbaai toeriste moet kyk om S.A. Gebore mense goetkooper te laat betaal as wat toeriste van oorsee doen. Die Zipline van Mosselbaai was R900 vir my en my vrou en 15 min toe is dit oor. Ek voel ons as Suid-Afrikaners en burgers van ons eie land word uitgebuit om ons eie mooi land te mag verken. "

Blad
Blad 196 - Wys 5851 tot 5880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang