Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Amelia P. - 5th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ongelooflike lekker vakansieplek.
Helene O. - 5th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Spectacular!
Janey S. - 5th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand.
Marisa A. - 5th January 2016
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Keurboomstrand is 'n fantastiese plek!
Jen S. - 5th January 2016
staying in De Rust, Tuinroete
Cute little town.
Pieter V. - 5th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie sentraal en naby aan als!
Chris L. - 5th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie skoon en rustige plek.
Jenniker V. - 5th January 2016
staying in Tuinroete
Absoluut 'n moet die uitsig is iets om te aanskou, sal dit enige tyd weer doen.
Berni B. - 4th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn was net mooi lekker ons het dit heelwat geniet.
Lila S. - 4th January 2016
staying in Linkside, Tuinroete
Was nog nie daar nie maar dis netjies van die pad af!
Martin W. - 4th January 2016
staying in George, Tuinroete
George is 'n fantastiese plek. Ons was al baie daar en beplan om weer en weer terug te gaan. Dis sentraal geleë op die Tuinroete en het baie om te doen en te sien. Dit bied ook al die geriewe van die groot stad, maar met 'n plattelandse atmosfeer.
Annette D. - 4th January 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n wonderlike bestemming.
Rhode V. - 4th January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige dorp.
Pieter V. - 4th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Verskriklik sentraal geleë, baie dinge om te doen in die omgewing.
Wouter K. - 4th January 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Vir die professionele vakansieganger. Meer as genoeg om te doen. Baie mense!
Maryna M. - 4th January 2016
staying in Glentana, Tuinroete
Lieflike omgewing en nie so besig soos by Mosselbaai en Hartenbos nie.
Retha E. - 4th January 2016
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Baie mooi met baie vriendelike mense.
Retha E. - 4th January 2016
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Baie mooi. The Heads is 'n moet sien.
Erhardt K. - 4th January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Verkeer nogal 'n nagmerrie in Desember. Volgende keer sleep ek my avontuurmotorfiets saam as ons weer oor hierdie besige tyd in Knysna omgewing vakansie hou.
Willie V. - 4th January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is 'n awesome area om in vakansie te hou, die beste restaurante om in te eet van ontbyt tot aandete. Cocomo restaurant was een van ons hoogtepunte gewees, great kos, waiters wat hul werk en menus ken, almal is vriendelik en net 'n plesier.
Jan D. - 4th January 2016
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Puik bestemming.
Myrtle V. - 3rd January 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Pragtige natuurskoon omgewing met baie aktiwiteite.
Marilyn S. - 3rd January 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Dit is 'n baie skoon, netjies en vriendelike dorp.
Dave L. - 3rd January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful.
Lene R. - 3rd January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Dis 'n hidden gem! Sulke heerlike restaurante en 'n baie lekker vibe. Bespreek net orals vir ete, want dit raak nogal vol.
Marlene B. - 3rd January 2016
staying in Tuinroete
Altyd lekker!
Frik D. - 2nd January 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand.
Jacques V. - 2nd January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Miskien bietjie warm om in die somertyd te besoek.
Marinda M. - 2nd January 2016
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield se ligging is ideaal - veral vir diegene wat wil ontsnap van stadsgewoel. Knysna en Plettenbergbaai is naby genoeg vir heerlike daguitstappie sowel as George en Mosselbaai. Daar is heelwat om te doen ook vir die avontuurlustiges. Strande is skoon en nie miernes van bedrywighede nie.
Koos S. - 2nd January 2016
staying in Tuinroete
Tuinroete is seker die beste deel van Suid-Afrika.
Fadeel N. - 2nd January 2016
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Beautiful venue. Horrible service. As it's clear new holiday goers don't get treated the same as their long standing "20 year clients".
Laetitia B. - 1st January 2016
staying in Little Brak, Tuinroete
Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand.
Michelle B. - 1st January 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Awesome vakansieplek!
Leanne C. - 1st January 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Heerlike bestemming met baie om te doen.
Johann H. - 31st December 2015
staying in Jongensfontein, Tuinroete
One must drive to Stilbaai for most of your needs (restaurants etc).
Pieter K. - 31st December 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word.
Zander J. - 30th December 2015
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Beste dorp in die land met die meeste besienswaardighede. Skoon strande, avontuur water park, leeupark, olifante, leeus, wynplase.
Hendrik G. - 30th December 2015
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige dorp met baie om te doen. Ons twee dae was nie genoeg nie.
Amelia S. - 30th December 2015
staying in Glentana, Tuinroete
Heerlike pragtig skoon strande wat vir kilometres en kilometres strek. Asemrowend.
Jeffrey C. - 30th December 2015
staying in Joubertina, Tuinroete
Wonderlike klein plekkie, skoon. Het 'n stop by die nuwe vulstasie gedoen, vriendelike diens, en lekker kos.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za