Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Baie goed en rustig."

Hatfield, Gauteng

The Village in Hatfield

"Doen jouself 'n guns ─ kom kuier by The Village."

Villieria, Gauteng

Waverleysrest

"Value for money."

Meyerton, Gauteng

Plaaskombuis Country Estate

"Ken dit nie regtig nie, maar lyk na 'n heerlike gemeenskap."

Linden, Gauteng

Panhandle Place Cottages

"Linden is a pretty and lush suburb with lots of big trees. It’s a nice place to stay if you are visiting family or on a business trip. But it is not a tourist destination."

Faerie Glen, Gauteng

Corinne Place

"Sentraal geleë."

Colbyn, Gauteng

3 @ Marion Guesthouse

"Colbyn is centrally located and close to some of Pretoria's best malls, restaurants and tourist destinations. Yet the area is quiet and very peaceful. I felt very safe here. "

Dinokeng, Gauteng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

"Daar is soveel om te doen en te sien en 'n naweek is net te kort."

Menlo Park, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie."

Kameeldrift-Oos, Gauteng

BietjiePlaas

"Ons het eintlik net deurgery en oornag in die area, maar daar is dorpies soos Cullinan wat interessant was. "

Dinokeng, Gauteng

Thala Thala

"Baie lekker plek."

Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate

"Had a great day at Stonehaven on Vaal."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Premier Hotel

"Moet nie net vir 'n naweek gaan nie. Maak meer tyd. Daar is so baie om te doen en te sien dat 'n naweek net te kort is. Ons sal weer moet teruggaan om te gaan sien wat het ons alles gemis. Ek kan nie vir julle verduidelik hoe vriendelik die mense is nie. Dit was vir ons 'n ongelooflike kultuurskok, want hier waar ons bly as iemand jou groet dan soek jy fone, beursies en handsakke. Daar gesels almal met almal. Jy is veilig en wonder bo wonder word ons Afrikaanse taal daar bewaar. Ek moes telke male myself herinner om nie Engels te praat nie. Dit is ons mense, ons Afrikaanse mense wat daar bly en oorleef. Sien gou weer."

Menlo Park, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Pragtige boomryke woongebied naby inkopiesentrums, restourante, skole en die universiteit."

Paulshof, Gauteng

The Pepper Tree B&B

"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."

Chancliff, Gauteng

Fullness B&B

"Baie goeie ligging. Veilige omgewing. Pragtige area."

Erasmuskloof, Gauteng

Chateau Vue Guesthouse

"Die ligging was perfek vir ons, want dit is baie naby aan Kloof Hospitaal. Ek weet nie of dit regtig 'n toeristebestemming is nie."

Theresa Park, Gauteng

Protea Huis

"Very nice location."

Akasia, Gauteng

Casa de Ross

"Dis 'n pragtige mooi rustige omgewing."

Die Wilgers, Gauteng

Willow Cottage

"Willow Cottage is baie naby die uitstekende Wilgers privaat hospitaal. Alhoewel die omgewing stil en rustig is, het dit maklike toegang tot die vernaamste snelweë."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Dinokeng is asemrowend en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Die wildkyk is lekker, maar nie op die vlak van Pilanesberg nie."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang